Search results

  1. S

    Open Category !

    Daasrshy nou. Laat die nuwe seisoen begin! Fish caught to qualify for the 2017/2018 open category. To qualify, we need a clear pic on a measuring mat to see length, info must include: date caught, specie, length and released or not. Laat hy rol.....
  2. S

    Ford Ranger

    I’m the only owner, long distance mileage, great condition, with plenty extras. All the standard stuff, tow bar, diff lock, traction control, hill ascent assist, electric windows, A/C etc. Extras fitted: Leather interior Nudge bar Side steps Color coded bumper Smash and grab on all windows...
  3. S

    Who can save my weekend!!!!!

    Dringend opsoek na n Torium 14 clutch/roller bearing, kan nerens een kry nie. Al wat die manne se is, "moet van shimano af bestel word", en ek wil(lees MOET!) die naweek see toe;)   help asb.:cry1
  4. S

    Torium 30

    Tory 30, paar krapmerke, binne perfek, geupgrade deur Old Salt. Maak my 'n offer vir 'n vinnige verkoop.
  5. S

    Hilux

    So hiers vir iemand n bitter stunning voertuig. n Lekkerder ryding is daar nie. Excellent condition: 2005 Hilux 4l V6 Auto 4x4. 180000km Service History Leather Cruise control Stainless scuff plates on door sills Hilux floor mats Later model grill(original included) Running boards(not on...
  6. S

    Wat n lekker oggend!

    Na drie weke van niks hengel nie, en so bewerigheidjie op my MOES ek net saterdag by die water uitkom. Met heerlike vrottes wat ek op moedersdag gaam maak het(ja ek weet...), sak ek af Valsbaai se kant toe vir n gooi. Eerste uur was maar stil, maar toe die water genoeg sak om by n lekker...
  7. S

    Had 2, got one 400/2 left, one sold to Lush. The p

    Had 2, got one 400/2 left, one sold to Lush. The pics show No1, the rod for sale just sais 2. Rod was re done about a year ago, Fuji ss guides Rod in good condition. R1000 onco ;)
  8. S

    Wa admin? hiers een vi die boekke!!!!

    Die Dream team het weer n swemsessie aangepak vanoggend. Stinkie kan sy eie fodies post, mooi Gallie bra! Het die op witmossel opgetel:
  9. S

    Found at Macassar

    http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=79469&forum_id=1
  10. S

    Found!!!!!!!

    Howzit guys, I picked up something at Macs this morning. PM me the description, then we can talk t(((up((
  11. S

    [size=3][font=Calibri]So,  ek en my goeie vri

    So,  ek en my goeie vriend OB’s( aka Rabie, aka Robert, bliksem, hou op jou naam verander) het dit goedgedink om so n klein bymekaarkoms te reel vir ons SSEC:WC manne en maninne.::jest::jest   Ag, genoeg met die formaliteite.   n Lekker braaitjie by OB’s se huis, sommer net dop en tjop...
  12. S

    Wa BigBen?

    Wil net weereens bitter baie dankie se vir jou hulp gister. As dit nie vir jou was nie, sou ek steeds met my natgat by brokens gesit, en met verlangende oe deur die gesluite kar ruit na die bottie OB's gestaar het. Dis n k@k een as jy na n lekker swemsessie van die reef af besef, masehare, my...
  13. S

    RASSPL

    Wie van julle manne gaan saterdag in die comp hengel?
  14. S

    My stupid question for the day...

    I've been fishing all my life. Ma verduidelik asb vir my hoe werk die trigger switch wat party manne op hulle stokke het?t(((up((
  15. S

    Kreef

    Jis manne. Vragie aan die alwetendes(hiehie) Wat is die beste manier om kreefsterte uit te dop sonder dat jy met n hand vol klein stukkies sit. Ek het n boksie:::S
  16. S

    Looking for one in good nick please 08two 460 s

    Looking for one in good nick please 08two 460 seven 493 ^^..
  17. S

    DVD Recorder

    Got the following for sale.     LG RH399 320Gb HDD DVD Multi Recorder Gathering dust after getting a PVR last year. The machine was not used much. Paid just over R3000 for it. Price R1500 onco 082 four 60749 three Overview Drive Format:     DVD/HDD recorder Hard Disc Capacity:    ...
  18. S

    OOOO, ek kannie wag nie...

    :fishn   Ons ry more oggend Blombos toe vir 4 dae(hie-ha). ::S OK, nie Blombos propper nie, net langs dit, die plaas se naam is Klein Jongensfontien, van julle was seker al daar by Riaan se huisie. Was lanklaas daar, maar gaan n paar Gallies, Elwe en Crackers target.   Was iemend miskien...
  19. S

    Jis manne

    :fishn, het van julle forum gehoor van n vriend, moet se, very-very naais. Ek probeer al wat swem vang, werk nie altyd nie , maar nou ja, julle weet seker waarvan ek praat:wfish Later Skurf
Top