Dag se almal.Ons is 'n groep wat die eerste week van September Blombos toe gaan.Ons bly by Summerhill ,dit is aan puntjie se kant van Blombos.Het enige iemand dalk raad oor hierdie gedeelte van blombos.....kan ons rooiaas, rooikrap en allikruk daar kry,?watter weer is ideaal,hoe groot moet die...