Oraait so dit is weer daai tyd van die jaar. Ons het sopas in die pad geval. Ons ry met twee voertuie: die hilux en die ranger. ( die hilux het net daiwa en die ranger net shimano) ok dit was maar net 'n grap. Ek,Stiaan, Nico en Danie is in die hilux en Faheem, Ebrahim en Ebrahim is in die...