Goeie dag mede LTB henegelaars.
My gat jik lekker om my boot se seil af te haal en ek het reeds al splinternuwe 4kg lyn op my katrolle met my stroppe almal klaar in hulle bank sakkies.
Het enige iemand al n lyn gaan natmaak? Met die warm winter wat ons gehad het glo ek hulle sal dalk bietjie...