Ek het seker drie dae gedink voordat ek post...
Baie posts verwys "mense" na "dit is fun op light tackle".
WTF.
Fun vir jou of fun vir die vis.
Moenie die vis laat ly nie; veral indien jy hom nie gaan eet nie.
En, nee, ek is nie deel van Grienpies, Seeskaapwagters, etc.
Miskien was my Pa...