Bronzie

sakn

Senior Member
Caught by my son Dr Nadeem from Mazeppa Bay Island - August 2015

210cm pcl - 132kg

Landed in the Gulley after 3 hours.

Bait: Bonnie Head
 

Attachments

  • NADEEM MAZEPPA 3.jpg
    NADEEM MAZEPPA 3.jpg
    62.5 KB · Views: 252

SPARRABOS

Sealiner
laat my verlang na goeie ou dae op robberg.toe noggie geslide nie.da was nie tapered leaders nie.gooi ase.mullet kop 1.1mm leader 200 pondnylon coated wire en 2 tien nul kendals rug aan rug.dan vat da stoomtrein voor en van hul spring los uit water.moee arms en ruf.die purglass 400/4 en newel katrol werk oorttd.ai dis lekker.pragtige bronzie.regte transkei trein.mooi vangs.
 
Top