Zambezi Tiere groot pret

Oelof2014

New member
Ek skies vir die vorige post's. Ek sien nou eers almal het deurgegaan sonder foto's. Opvangs is min daar. Ons is nou terug in SA.

Ek dink hulle is groot. Ken nie tiervis nie, laat weet maar wat julle dink. Die mense se ons was lucky. Kan dit darem nou van my bucket list afhaal.
 

Attachments

  • 20150708_101512-1.jpg
    20150708_101512-1.jpg
    45.1 KB · Views: 166

Oelof2014

New member
Oelof2014 wrote:
Ek skies vir die vorige post's. Ek sien nou eers almal het deurgegaan sonder foto's. Opvangs is min daar. Ons is nou terug in SA.

Ek dink hulle is groot. Ken nie tiervis nie, laat weet maar wat julle dink. Die mense se ons was lucky. Kan dit darem nou van my bucket list afhaal.

My vrou se tier
 

Attachments

  • 20150707_161534.jpg
    20150707_161534.jpg
    40.3 KB · Views: 164

MariusvanVuuren

New member
Mooi Tiere daai. Lyk so 5.5kg en 4.5kg. Dit is baie mooi visse. Die tyd van die jaar is daar nie baie aksie nie, maar as jy een vang is dit gewoonlik n lekker meneer. Waar was julle presies?

Self die outjie so 2 weke terug up die lower Zambezi bei Redcliff Zambezi Lodge gevang. (4.6kg)
 

Attachments

  • image1.jpeg
    image1.jpeg
    33.9 KB · Views: 127

Oelof2014

New member
Lekker man, mooi vis daai!! Die groot een was presies 6kg. Nie seker oor die kleiner een nie. Dit was in die Caprivi by Ndumo Hunting Safaris. Baie naby aan Katima Mulilo.
 
Top