SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > baber hengel |
Moderated by: Ryan, Emperor |
Author | Post | |||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Soutiebloem Member
|
Hallo almal ek wil net weet as ek by krugersdrif hengel of soetdoring ,kan ek n voer plek maak vir die baber soos met supercast voer ens? Ek is mal oor baber hengel maar ek het nog altyd net gehengel mt di baber lure en roepstok by soetdoring en dit het nog altyd goeie vrugte afgewerp ,maar ek wil graag baber begin vang op die manier.help my asb mt enige raad ? Dnkie |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
![]() Voerplek gaan net die kleintjies inbring... Doen n search op die forum want daar is oneindig baie oor babers vang. Almal het hulle eie idees maar ek hou dinge simple want dan is daar minder om verkeerd te gaan! Maak seker jy hou vas! ![]() Last edited on Mon Jul 6th, 2015 04:50 pm by Fishpaste |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Hello en dnkie !!! Ek sien jy vang mt paddletails ook baber, kan ek Mcarthy se paddletails ook gebruik en is cie tegniek die sele soos in die see? ![]() |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
Ja nee ek stick maar by paddletails want dis goedkoper as rapalas. Baie manne twitch net die paddle maar ek verkies om hom op n konstante en egalige spoed in te katrol al op die bodem. Cover baie meer water ook op die metode. Ek het nie baie geduld met stadig hengel nie... Enige kunsaas met vibrasie is n goeie idee. Spinnerbaits is ook n favourite. Pre-Spawn is my beste tyd! Last edited on Mon Jul 6th, 2015 05:14 pm by Fishpaste |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy? |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy? |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy? |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy? |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy? |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy? |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
Ek like maar my Berkley Havoc in Watermelon Candy met Berkley jigs in n 1/4oz 4/0 of a 1/2oz ook in n 4/0 hook. Attachment: fotor_140834055330785.jpg (Downloaded 376 times) |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Mmm gn dit defnatief try ook. |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Dink jy di pienk sal werk vi baber? Attachment: 20150706_153515.jpg (Downloaded 367 times) |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
Ek kan nie sien hoekom dit nie sal werk nie... |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Sal dit dan try aangesien dit die afgelope jaar in my rugsak le. |
|||||||||||||||||||||
kaptein delarey Sealiner ![]()
|
Dink nie die kleur speel te groot 'n rol met babers nie. Mens probeer meer van 'n reaction/instinctive strike by hul kry. So die vibrasie en beweging as mens die paddletails hengel is key. Maar met dit genoem moet mens nie babers se sig in skoner water onderskat nie. Hul kan jou vanaf 'n hele paar meter af gewaar - so hul sla sekerlik ook jou lure close up dan goed sien. Cheers |
|||||||||||||||||||||
kaptein delarey Sealiner ![]()
|
Soutiebloem ek sien nou net jy bly in die middel van die mekka vir groot babers. Jy moet ook vir hul probber roep/klop en ook as die water nou in die winter skoner word die babers wat in die son in vlak water bak met loodkoppe op hul snorre dip. |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Kaptein delarey ek doen net roep met di mad pumkin seed lures ,veral by soetdoring werk dit soos n bom !! |
|||||||||||||||||||||
ifearnofish Member ![]()
|
Ek is nog nuut met die baber roep ding en wil net weet of mens die tegniek ook in die winter kan gebruik? |
|||||||||||||||||||||
ifearnofish Member ![]()
|
Ek is nog nuut met die baber roep ding en wil net weet of mens die tegniek ook in die winter kan gebruik? |
|||||||||||||||||||||
Slimy Salamander Member ![]()
|
ifearnofish wrote:Ek is nog nuut met die baber roep ding en wil net weet of mens die tegniek ook in die winter kan gebruik? Om te roep in die winter werk nie so goed nie. In die winter is dit beter om babers in vlak of skoon water te soek en dan die pumpkinseed op hulle baarde te sak. |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
Sover ek weet kan jy die roep metode in die winter gebruik maar nie so aggresief soos in die somer nie. Dis meer n sagte plons as n roep... Ek sou dink die beste manier is om hulle te target in die shallows waar hulle in die son le en bak deur net n loodkop op die snorre te dip... |
|||||||||||||||||||||
deisel Sealiner ![]()
|
Feeding place in summer works well. Minced chicks drifted frfrom the boat |
|||||||||||||||||||||
kaptein delarey Sealiner ![]()
|
Both dipping and calling (with varying results) do work in winter. Here's a link to a report I just posted in the Artlure section. http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=99279&forum_id=71 |
|||||||||||||||||||||
Soutiebloem Member
|
Jiss dis awsome dankie!! Het ng nooit geroep ini winter maar gn defaNatief try nu oor die volgende paar weke!!! |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
Werner het my nou weer so lus gemak vir n gooi dat ek besluit het om sommer n paar van my winter babertjies te laai...almal op paddletails in die laaste 3 weke. Attachment: 1432922649000.jpg (Downloaded 206 times) |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
. Attachment: 1432922565324.jpg (Downloaded 205 times) |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
. Attachment: 1432479398141.jpg (Downloaded 205 times) |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
Nice catches and awesome photos fishpaste! |
|||||||||||||||||||||
ifearnofish Member ![]()
|
Dankke vir die info gaan hierdie naweek gaan kyk of ek n paar snorre kan vang |
|||||||||||||||||||||
ifearnofish Member ![]()
|
Ek het toe gister dam toe gegaan maar die water was nog baie bruin kon glad nie die bodem sien nie. Het pertoeval twee plekke gekry waar die babers in vlak water gelĂȘ het.Eers probeer liggies plons met n loodkop maar net twee knocks gehaad geen hookups, toe roep ek liggies weereens n paar ondersoeke gekry maar geen hookup nie.Ek het toe uit verstresie n wit lume mad pumpkin na hulle toe geflip en siedaar kry ek twee gevang, net voor n sterk wind my van die dam af gedwing het.So all en all nie heeltemaal geflop vir die dag nie. Kan nie wag vir volgende naweek om die paddle tails en spinnerbaits te gaan probeer nie. Nogmaals baie dankie vir die hulp en raad. |
|||||||||||||||||||||
Skuimkop Sealiner ![]()
|
Ek het nou die dag 'n baie interessante dink op River Monsters gesien wat goed by die topic sal inval en sal julle insette laaik. Jeremy het Welch babers met lures getarget maar kon nie deur die ander roofvisse vang nie en dis toe dat hy iets interessant doen wat veroorsaak het dat hy dadelik onder die Welch begin inklim het. Hy het choka gerig met twee "bene of strips" wat ondergaande plastic lure mimic en het dit ook gehengel soos wat jy die lure sou hengel. Wat dink julle manne daarvan? My opinie is dat dit brilliant is. Attachment: cray-z-craws-craw-fish-custom-color-soft-plastic-baits-bass-fishing-lures_184888.JPG (Downloaded 162 times) |
|||||||||||||||||||||
Skuimkop Sealiner ![]()
|
Skuus ek lieg bietjie, lol. Hy het soortgelyke lures soos hieronder gebruik maar die rig met die choka het hy gemaak om bogenoemde lure te mimic. Attachment: images (14).jpg (Downloaded 162 times) |
|||||||||||||||||||||
Skuimkop Sealiner ![]()
|
Die choka rig het naby of amper gelyk soos die hier onder net vierkantig. Attachment: Picture-044-300x199.jpg (Downloaded 162 times) Last edited on Mon Jul 13th, 2015 12:42 am by Skuimkop |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
@Skuim, Ek wonder of die scent van die choka nie n groter rol gespeel het as wat dit die shape van die aas was nie. Kan nie dink dat daai choka bait juis veel van n vibrasie of iets sou afgee nie... Ek is oppad Spanje toe in 2 weke maar gaan ongelukkig nie by die Ebro uitkom nie... ![]() Last edited on Mon Jul 13th, 2015 10:31 am by Fishpaste |
|||||||||||||||||||||
kaptein delarey Sealiner ![]()
|
ifearnofish wrote: Ek het toe gister dam toe gegaan maar die water was nog baie bruin kon glad nie die bodem sien nie. Het pertoeval twee plekke gekry waar die babers in vlak water gelĂȘ het.Eers probeer liggies plons met n loodkop maar net twee knocks gehaad geen hookups, toe roep ek liggies weereens n paar ondersoeke gekry maar geen hookup nie.Ek het toe uit verstresie n wit lume mad pumpkin na hulle toe geflip en siedaar kry ek twee gevang, net voor n sterk wind my van die dam af gedwing het.So all en all nie heeltemaal geflop vir die dag nie. Kan nie wag vir volgende naweek om die paddle tails en spinnerbaits te gaan probeer nie. Nogmaals baie dankie vir die hulp en raad. Vir interessantheid ... watse dam naby Rustenburg het jy by gehengel. Vra net want ek het familie daar en soek altyd 'n ou plekkie om na weg te slip vir 'n vinnige hengelsesie? Weet net van Olifantsnel en Bospoort wat baue naby is. As jy babers kry wat in vlak water is moet jy eerder probeer om jou loodkop of jig of lure eers liggies op hul snorre te probeer dip ... as jy naby genoeg kan kom. As hul te ver is probeer dan 'n ent oor hul cast en dan jou lure vinnig op die oppervlak inkatrol en dan stop as jou lure bo hul is sodat dit dan op hul snorre val. Dan eers sal ek begin om die lure na hul toe te pitch of flip. Maar dit lyk of jou tegniek op die dag gewerk het, so dis al wat saak maak. Cheers |
|||||||||||||||||||||
Krugel Member ![]()
|
LEKKER OM BABERS TE HENGEL IN DIE MIDDEL VAN WINTER! NIE GEDINK HULLE SAL AKTIEF WEES NIE |
|||||||||||||||||||||
Fishpaste Sealiner ![]()
|
Babers is aktief in die winter maar kunsaas is baie meer suksesvol as aas...Luister gerus vir kaptein want die man weet van sy kunsaas! |
|||||||||||||||||||||
Skuimkop Sealiner ![]()
|
F1%hpa%te wrote:@Skuim, Ek wonder of die scent van die choka nie n groter rol gespeel het as wat dit die shape van die aas was nie. Kan nie dink dat daai choka bait juis veel van n vibrasie of iets sou afgee nie... Jeremy het genoem dat die rede hoekom hy dit gedoen het was juis omdat die reuk van babers beter is as die ander roofvis en hulle dus vinniger die aas behoort te kry maar dat hy die einde van die choka gesplit het om nogsteeds vibrasies af te gee maar nie soveel soos die kunsaas nie juis om nie die ander roofvis eerste in te trek nie. Dis hoekom ek se ek dink dit was 'n briljante move. |
|||||||||||||||||||||
Slimy Salamander Member ![]()
|
Ek werk aan 'n "open source" projek waarvan julle baber-vangers baie sal hou. Ek het 'n werkende prototipe bietjie meer as 'n week terug gebou, maar wil nie 'n video op YouTube sit nie omdat ek nie wil he die buite wereld moet dit nou al sien nie. Last edited on Mon Jul 13th, 2015 04:19 pm by Slimy Salamander |
|||||||||||||||||||||
kaptein delarey Sealiner ![]()
|
Slimy Salamander wrote: Ek werk aan 'n "open source" projek waarvan julle baber-vangers baie sal hou. Ek het 'n werkende prototipe bietjie meer as 'n week terug gebou, maar wil nie 'n video op YouTube sit nie omdat ek nie wil he die buite wereld moet dit nou al sien nie. Uhm, nou's ons nuuskierig... |
|||||||||||||||||||||
ifearnofish Member ![]()
|
Vertel meer? |
|||||||||||||||||||||
katvisbaber Member ![]()
|
Hi maak presies soos F1 vir jou gese het Net nie voerplek nie dan sal jy kleiner babers van 1kg tot 15 kg en miskien die odd een van oor die 20 kg vang Groot aas defnitief dis wat vir my werk en ook wat ek in my visvang loopbaan ondervind het kuns aas is goed maar weereens babers onder 15 kg As jy kan karp van so 5kg tot 8kg amper heel aansit en plaas op plek waar jy dink die babers sal beweeg. Kleiner babers sal def van tyd tot tyd die aas rondsleep en ook lekker karnuffel maar dit alles help met die vangs van die groot baber Jy sal weet wanneer groot baber die aas optel Jy weet dit net Jou katrol sal goeie bewys wees Dit is hoekom ek altyd se jou katrol en vislyn is die belangrikste ooit. Onthou net vir groot baber is dit location location location en groot aas en ook aand is baie beter. Hoop dit help Hennie |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
Thanks Hennie Can you please post a picture or drawing of your presentation on such a big bait? 2 hooks or 1, circle or J, hook size etc Im interested to know where to put the hooks in such a big bait and how? Im going to the lower Orange in November, during "donker maan" and want to try get a 25kg plus Thanks Anthony |
|||||||||||||||||||||
katvisbaber Member ![]()
|
Ek gebruik gewoontlik 1 groot hoek no10 of 12/0 ryg dit van agter die vis in en werk dit deur tot voor by die bek Waar jy hoek indruk en dan uittrek so vorder jy tot voor dan ook n sirkelhoek deur die vis se mond net so. Plain en simple Niks fancy nie dan ook voel ek dat glysinker vir mt goed werk. Ek is nie goeie tekenaar nie Vra asb vir Skuimkop Ek het hom gewys hoe en sy sketse is pragtig Hoop jy kom reg Hennie |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
Dankie Hennie Lastly from a bait placement point of view, from what Ive read and seen is to put the bait in the slow,deep calm pools downstream from the rapids. I have attached a pic and circled the areas, does it look right or would you place the baits somewhere else? Thanks Anthony Attachment: Rapids marked.jpg (Downloaded 199 times) |
|||||||||||||||||||||
katvisbaber Member ![]()
|
It looks like running water all over Its good means there are lots of fish especially smaller fish that swims around and makes excellent bait for the catfish I will go and sit at oosthuizens circle on the left and then also the right side of the circle will be good for big catfish. Very difficult to judge on photo but that's what i will do. Try for very soft flowing water doesn't matter how deep. The catfish are there. Specially at night i think it will be excellent. Try also to get dead chicken from farms, its much bigger and also plattie will work and as always natural bait always the best. Will use sliding sinker there Other rod only big chicken on it, no sinker give chicken few cuts and put a stone inside , push it in, than chicken will go down. |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
Thank you for the advice Hennie. Just to be clear for anyone that's interested, the map in post 46 is Yellowfish Paradise below the barrage on the Vaal. Im going to give it a bash before we leave for the Orange to test all my rigs and fly gear. Will apply the same theory on the Orange, looking for the slower water below the rapids. Last edited on Wed Jul 22nd, 2015 03:13 pm by Ant86 |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
Here is an actual pic from last years trip. My thinking is to place target the big cats at the bottom where the red arrow is, the green block on the right is a beach where we will fish from Attachment: Orange Barbel bait placement.jpg (Downloaded 187 times) Last edited on Wed Jul 22nd, 2015 03:15 pm by Ant86 |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
The same area from a different angle. The red dot in the left channel is where the previous photo was taken from. The yellow area on the right gave us some good cats last year but we are going to hit it harder this year. I also saw a few monsters while fly fishing off the sandbank against the reeds above the yellow circle. The circle was a deep shifting channel formed from the strong flow down the main channel on the right. Im going to target it this year with a much bigger bait. Attachment: Bait Placement camp1.jpg (Downloaded 187 times) |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
Further downstream, camp 2. Last year our biggest cats came out of this area, our guide got his PB of 30kg plus in this area a month before. The red line is the rapids where we nymph and the yellow area on the right is where we placed our baits last year. On the right of the photo beneath the red arrow is a small rocky outcrop just before a channel . We fished off that rock and casted towards the mountain, we got hiding after hiding. Out of about 15 takes we only landed 2 fish as we had to pull them from the calmer water through the extremely strong flow and tons of structure. Much thicker leaders and whole fish as baits this year Attachment: Bait Placement camp2.jpg (Downloaded 186 times) |
|||||||||||||||||||||
Ant86 Sealiner ![]()
|
If anyone has any different ideas, please feel free to comment. Apologies for drifting from the original topic |
|||||||||||||||||||||
Krugel Member ![]()
|
Antjar wrote:If anyone has any different ideas, please feel free to comment. Apologies for drifting from the original topic Looks like a Moerse Jol. Keep us posted please! |
|||||||||||||||||||||
Cheetha FS Sealiner ![]()
|
Wat vir my werk by Krugersdrift dam is om hoener bloed te vries in n 2L coke bottel met 2 holes in die bottel vir slow release. Maak dit aan jou merker vas sodat as jy klaar ge Vis het weer kan uithaal en die dam skoon kan hou. Die bloed sal babers lok van orals af en vir jou baie sport besorg. Onthou net hoe groter jou aas hoe groter jou baber. |
|||||||||||||||||||||
BrendanCBakkes Member
|
A bit off topic, but does anyone when the dam will be open or if it already is open? |