| ||||||
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > baber hengel |
Moderated by: Ryan, Emperor | Page: 1 2 3 ![]() ![]() |
|
baber hengel | Rate Topic |
Author | Post |
---|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 11:33 am |
|
1st Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Hallo almal ek wil net weet as ek by krugersdrif hengel of soetdoring ,kan ek n voer plek maak vir die baber soos met supercast voer ens? Ek is mal oor baber hengel maar ek het nog altyd net gehengel mt di baber lure en roepstok by soetdoring en dit het nog altyd goeie vrugte afgewerp ,maar ek wil graag baber begin vang op die manier.help my asb mt enige raad ? Dnkie
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 04:47 pm |
|
2nd Post |
Fishpaste Sealiner ![]()
![]() |
![]() Voerplek gaan net die kleintjies inbring... Doen n search op die forum want daar is oneindig baie oor babers vang. Almal het hulle eie idees maar ek hou dinge simple want dan is daar minder om verkeerd te gaan! Maak seker jy hou vas! ![]() Last edited on Mon Jul 6th, 2015 04:50 pm by Fishpaste |
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:03 pm |
|
3rd Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Hello en dnkie !!! Ek sien jy vang mt paddletails ook baber, kan ek Mcarthy se paddletails ook gebruik en is cie tegniek die sele soos in die see? ![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:10 pm |
|
4th Post |
Fishpaste Sealiner ![]()
![]() |
Ja nee ek stick maar by paddletails want dis goedkoper as rapalas. Baie manne twitch net die paddle maar ek verkies om hom op n konstante en egalige spoed in te katrol al op die bodem. Cover baie meer water ook op die metode. Ek het nie baie geduld met stadig hengel nie... Enige kunsaas met vibrasie is n goeie idee. Spinnerbaits is ook n favourite. Pre-Spawn is my beste tyd! Last edited on Mon Jul 6th, 2015 05:14 pm by Fishpaste |
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:14 pm |
|
5th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:16 pm |
|
6th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:16 pm |
|
7th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:16 pm |
|
8th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:16 pm |
|
9th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:16 pm |
|
10th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:19 pm |
|
11th Post |
Fishpaste Sealiner ![]()
![]() |
Ek like maar my Berkley Havoc in Watermelon Candy met Berkley jigs in n 1/4oz 4/0 of a 1/2oz ook in n 4/0 hook. Attachment: fotor_140834055330785.jpg (Downloaded 376 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:22 pm |
|
12th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Mmm gn dit defnatief try ook.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 06:40 pm |
|
13th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Dink jy di pienk sal werk vi baber? Attachment: 20150706_153515.jpg (Downloaded 367 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 06:56 pm |
|
14th Post |
Fishpaste Sealiner ![]()
![]() |
Ek kan nie sien hoekom dit nie sal werk nie...
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 6th, 2015 07:10 pm |
|
15th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Sal dit dan try aangesien dit die afgelope jaar in my rugsak le.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jul 7th, 2015 02:31 pm |
|
16th Post |
kaptein delarey Sealiner ![]()
![]() |
Dink nie die kleur speel te groot 'n rol met babers nie. Mens probeer meer van 'n reaction/instinctive strike by hul kry. So die vibrasie en beweging as mens die paddletails hengel is key. Maar met dit genoem moet mens nie babers se sig in skoner water onderskat nie. Hul kan jou vanaf 'n hele paar meter af gewaar - so hul sla sekerlik ook jou lure close up dan goed sien. Cheers
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jul 7th, 2015 02:41 pm |
|
17th Post |
kaptein delarey Sealiner ![]()
![]() |
Soutiebloem ek sien nou net jy bly in die middel van die mekka vir groot babers. Jy moet ook vir hul probber roep/klop en ook as die water nou in die winter skoner word die babers wat in die son in vlak water bak met loodkoppe op hul snorre dip.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jul 7th, 2015 02:46 pm |
|
18th Post |
Soutiebloem Member
![]() |
Kaptein delarey ek doen net roep met di mad pumkin seed lures ,veral by soetdoring werk dit soos n bom !!
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jul 8th, 2015 01:24 am |
|
19th Post |
ifearnofish Member ![]()
![]() |
Ek is nog nuut met die baber roep ding en wil net weet of mens die tegniek ook in die winter kan gebruik?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jul 8th, 2015 01:24 am |
|
20th Post |
ifearnofish Member ![]()
![]() |
Ek is nog nuut met die baber roep ding en wil net weet of mens die tegniek ook in die winter kan gebruik?
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 02:57 am | Page: 1 2 3 ![]() ![]() |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > baber hengel | Top |
![]() |