bou van n lekker vis kas

Van Zyl 28

New member
Dag se mense , hoop ek praat op die regte plek, is nuut hier....
ek wil asb by julle hoor vir planne om n lekker vis kas te bou ,ek het hout ens en wil n paar plaane kry en kyk watse een om the bou,asb as julle het deel met my...
great
baie dankie mense_seal1_
 

Fishpaste

Sealiner
Van Zyl 28 wrote:
Dag se mense , hoop ek praat op die regte plek, is nuut hier....
ek wil asb by julle hoor vir planne om n lekker vis kas te bou ,ek het hout ens en wil n paar plaane kry en kyk watse een om the bou,asb as julle het deel met my...
great
baie dankie mense_seal1_
:welcomesea:
Die is ongelukkig al wat ek het wat ek op n tyd iewers op die tinterweb raak geloop het...
 

Attachments

  • Battle Box Drawing sample.pdf
    196 KB · Views: 224
Top