Gamie007 wrote:
GAME ON....SONDAG 1 March 2015_seal1_
Baie dankie vir die info meneer so hopelik post ek nog dalk n pic
GAME ON....SONDAG 1 March 2015_seal1_
Baie dankie vir die info meneer so hopelik post ek nog dalk n pic
dankiePlek is by Infanta, Galjoen daar blykbaar as 'n reel maar dun. Hy het 2.67kg geweeg maar as hy mooi kondisie gehad het sou dit darm 'n mooi een gewees het.
Bevid ek sal ook inspring ek kan jou 'n galjoen waarborg ek sal ook nie vir die beenbek omgee nie. Hulle het my al groot pakslae gegee as hulle my 2/0 hoekies optel.
Astrix wrote:

Ek kan on gelukkige nie vandag hengel nie weens ander verpligtinge en ek hoop julle geniet die dag met jul galjoene.
Hi Stephen !nice CC - where you get that thing that its laying on with measurements?
CC dit is nogal 'n mooi vet galjoen wat jy daar het.
Stephen.JG wrote:
Hi Stephen !nice CC - where you get that thing that its laying on with measurements?
You can buy those measuring mats from SSEC-WC - very nice and indicates the minimum sizes as well as the bag limits of most of the popular angling species.
It rolls up in a compact cylinder, so it can stay in your fishing bag.
The gallies normally obscure most of the writing on it, because of their height, but here is a pic of a belman that faces the other way, so that you can see the mat better.
Sorry for the belman on the gallie thread though !