stroppe

awie911

New member
Hi daar almal.
Wil graag weet of daar iemand is wat weet hoe om al die wars water stroppe te kan maak wat ook vergesel word met sketse. Ek beplan om vir my self n boekie saam te stel met al die soorte stroppe asook al die tiepe knope.
As iemand kan help sal ek baie dankbaar wees.
Bvb baie dankie
 
Top