After-work kob mission

stinkmossel

Sealiner
So, for the sake of trying to up the post rate on sealine... I shall post my report of my massive 420mm kob that i tagged and released yesterday afternoon.. Lol.
The water was flat, but had great colour so, i rigged up with a fish bait on my lighter rod, and a 20cm long tjokka bait on my heavier rod. After about 10 minutes i noticed my line "dropping" (slack) line and i tightened up on a small kobbie of 42cm which was tagged and released. Things whent really quiet for two hours , when i saw my heavy rod dip and i felt a proper pull .. As i tightened up on the kob it started its first run--- and --- off...
When i inspected the bait, its clear he bit on the skelm hoek which was pushed into the bait.. Cant win them all... Soon after that i packed up.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    38.4 KB · Views: 1,671

Bevid

Sealiner
n Vis is n vis chom. Dit bly lekker om iets te vang. Ek gan more aand try vir so n ou vissie. Sal self n report post as ek iets vang. Net so vir die "spirit" of Sealine. Check jy.;)
 

Arnie909

New member
stinkmossel wrote:
.you can see what happened with the top hook

Dis reeds hoekom ek nou die dag gevra het asof die skelm hoek los of vas was. Dit al gereeld met my gebeur maar toe ek begin om die hoek vas te maak het dit nog nie weer gebeur nie.

Wens ekt ook so baie tyd gehad om by die water te kom! Daai Kobbie lyk mooi gesond....well done
 

stinkmossel

Sealiner
jis Arnie, het eers met die vaste hoek gehengel , maar dan voel dit so asof jy gelimit is met die aas was jy kan maak.
maar, ek moet bief, ek het klaar begin rondspeel met n ander vaste hoek setup.. sal later n pic deurstuur.
 

kopstamp

Sealiner
mooi vissie- waarom nie die hoek snell nie? dit laat jou dan so bietjie ruimte om die hoek te kan skuif om by jou aas te pas? Dalk bietjie langdradig maar kan seker werk?
 

kopstamp

Sealiner
mooi vissie- waarom nie die hoek snell nie? dit laat jou dan so bietjie ruimte om die hoek te kan skuif om by jou aas te pas? Dalk bietjie langdradig maar kan seker werk?
 

prof

New member
Stinkmossel, as jy genoeg reply wil he op jou post, dan se jy die vissie was 499.5mm lank..toe jy sy nek breek, toe is hy 500mm lank...

Jy sal oorval word en tot dreigemente ontvang.


:cool::cool::cool:
 
Top