Papgooier klap bass

Unlimited

Sealiner
So ja, het toegang tot die 2 privaatdamme tussen wild in die magaliesvallei. Daars geen teken van iemand anders wat daar vang nie aan gesien ons n pad moes oop ry met die cruiser en toe die linker voorwiel in n vlakvark gat laat in gaan het. Dankie tog dis n cruiser en nie n landy nie... hehe Difflock en low range en hys uit met 2e probeerslag.

Soja, ons was 4 manne, 2 met ervaring en 2 sonder. Saam het ons 14 vis gevang in 3 ure toe word dit te warm... Hulle is maar klein, maar het wel groter gesien daar.

Meeste is op spinner gevang, dan so groen silver weighted fluke, 3 op n bruin wurm, en 2 op surface paddas.
 

Attachments

  • IMG-20150104-WA0017.jpg
    IMG-20150104-WA0017.jpg
    29.9 KB · Views: 192
Top