NEWBIE...HELOOO

CARPIE 10

New member
Middag almal.. ek is nuut op die forum en is nuut weer met die visvang. het nou onlangs bietjie gaan vang by koppies wild reservaat saam pelle. En ja die vis het my gebyt...
vroulief( my avatar) het ek ook nou aan die gang gekry en ek was nogal verbaas hoe vinnig sy geleer het. Nou moet ek vir liefie ook stokke kry.

ek wens almal die beste wense vir die nuwe jaar wat voorle.:)
 

Attachments

  • 20141222_192918.jpg
    20141222_192918.jpg
    25.3 KB · Views: 49

madhatter

New member
:welcomesea:
Hope you and your wife many happy fishing days together. All of the best to you and your family for the new year. ::tight:
 
Top