dropshotting

9ft exceler and a shimano solstace 4000 with 20lb braid. Got a 7ft rod, but I get most of my fish on the 9ft. The action of the longer rod works much better
 

zulu-X-treme

Sealiner
Would be nice to catch them like that here in Richards Bay... Water clarity is certainly an issue here... Can't catch this fish if it cannot see the lure.

Well done:wfish
 

PV9

Member
Waar in die rivier het jy hulle gevang? Ek en my broer het so maand terug ons hande vol gehaad met 'n klomp klein leeries (meeste op livebait), maar het niks kabbeljou gekry nie!
 
Klein leervissies was besig. Ek vang gewoonlik op die slipway by die N2 en as ek met die boot gaan verby die Mackey Bridge. As mens verby daai brug gaan aan die baai se kant van die rivier is die water teen die riete 2.2m. Met spring stoot water (veral die laaste uur van stoot omdat die water so baie keer vars is daar) kry mens altyd n paar kabbeljoue en die leervisse baie minder daar. Water in gewoonlik maar so bruin rooi daar. Solank as wat daar sout in die water is en die mullets gaan nie dood aan die lyn nie is als reg. Het al n 15.7kg kabbeljou daar gekry.
 

PV9

Member
Ons vang ook gewoonlik kabbeljou hoog in die rivier, dit is n hele ent bokant die 2de brug reg oor n groot bloekomboom aan die regter kant. Het al baie da gevang met spring hoog, vang nou en dan n varswater baber of monster palings tussen die kob!
 
Top