SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Baber hengel by Vaaldam (Boschkop)  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Thu Apr 3rd, 2014 03:51 pm
  PM Quote Reply
1st Post
SBLAAUW123
Member
 

Joined: Mon Mar 24th, 2014
Location: Germiston, South Africa
Posts: 12
Equipment: 2 x 10 foot rod with baitrunner reels
Best Catch: 15.6 kg barbel
Favorite Fishing Spot: Vaaldam
Boat: NONE
Club: -
Status: 
Offline
Mana: 
Hallo almal,

ek gaan paasnaweek bietjie gaan hengel by Boschkop (Vaaldam) en wil my PB verbeter op baber kan enige iemand bietkie raad gee omtrent wat om te gebruik vir aas?

ek weet dat vis koppe werk, maar ek het gedink om n klein hoender (poussin) aan die lyn te sit en dan maar kyk wat gebeur...

Groete _seal1_

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 9th, 2014 04:53 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Kan mooi werk veral as jy daai bait naby rotse of droë bome kan kry waar die water voëls in die son bak en jy hulle 'dung' op die rotse en bome kan sien. Enigste probleme wat ek met dit het is dat dit voorkom asof daai tipe baits te gou 'uitdroog' en dus nie meer 'n lekker sent trail los nie. Jy kan dalk vir jou 'n pille houertjie vat en hom met daai groen goed wat die bloemiste gebruik om die blomme in plek te hou op te vul en dit dan met bloed of iets anders wat 'n sent trail sal los te vul. Boor 'n gaatjie of twee in die houertjie om daai vloeistof vry te laat en druk dan die pille houertjie in die voël se bek.

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 02:08 am  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Baber hengel by Vaaldam (Boschkop) Top