Psy wrote:
Wilskrag/tenacity/vasbyt en hulp van Bo.
Daar kom wel die craving om te rook; sit mind over matter en daai craving is weg binne 15 sekondes. Promise.
Dis 'n gewoonte wat net JY kan breek.
Daar is ouens wat miljoene maak uit boeke/CDs, plakkers, pille, etc. Daai help niks indien JY nie besluit om op te hou rook nie. Al daai "hulpmiddels" is net om geld uit jou sak uit te kry.
En ek sê so omdat ek nie weet van enige persoon (in my kring van kennise) wat daai hulpmiddels gebruik/beproef/vertrou het wat permanent ophou rook het nie.
Dit begin by JOU om te sê "EK SAL".
En mense wat om/by/langs my rook pla my nie; inteendeel ek hou nog steeds van die algemene reuk; maar of ek dit weer sal doen... I have my doubts.
Mense vra jou "is jou reuk nou beter", soos in 'n maand na jy gestop het. Ek sê "nee F.., ek weet nie. Nou na 5 jaar kan ek sê "ja, vir seker".
Sjoe, nou moeg gepreek.
PS: Nou's daar meer geld vir wyn...
Jy kan dit doen Simon. Ek het in Julie 2008, na 38 jaar, gestop. Letterlik oornag. Vrydag nog entjies gekoop, drie gerook; Saterdag gestop.I have stopped today!