ALL ROUNDER

Goonch

New member
Goeie dag mense,
 
Ek was lanklaas op die forum. Ek het ʼn vraag vir al die kenners , ek wil bietjie weer my visvang toerusting verander maar dis moeilik want ek wil vir my 2 all rounder toerusting kry om groot sowel as klein visse te kan teiken asook as ek bietjie see toe gaan darm ook daar kan vang het enige iemand vir my raad dit sal regtig waardeur word.  :fishn
 
Top