Mosselbaai verblyf

Kipi die kingfisher

Senior Member
Hello almal.

Ek en 'n vriend wil bietjie oor Desember in Mosselbaai gan hengel voor ons af Kaapstad toe gan.

Kan iemand ons dalk verwys na 'n plek rondom Mosselbaai, dit hoef nie "fancy" te wees of enige so iets nie. Ons wil in Mosselbaai wees van die 21-26 Des.

Groete
 
Top