SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan
New Topic Reply Printer Friendly
Byt die vissies al?  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Fri Aug 23rd, 2013 11:02 am
  PM Quote Reply
1st Post
Anties
Member


Joined: Mon Sep 26th, 2011
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 29
Equipment: Any rod or reel that can pul a fish.
Best Catch: 140kg Blue Marlyn on Jetski 10kg line, 62Kg Raggy on ... ...
Favorite Fishing Spot: Ponta, PE, Mosselbay, Arabie, Bloemhof,
Boat: Super Cat 520 with 2 X 90hp Yammies
Club: Apex LTB Club. Sentraal Gauteng LTB
Status: 
Offline
Mana: 
Goeie dag mede LTB henegelaars.

My gat jik lekker om my boot se seil af te haal en ek het reeds al splinternuwe 4kg lyn op my katrolle met my stroppe almal klaar in hulle bank sakkies.

Het enige iemand al n lyn gaan natmaak? Met die warm winter wat ons gehad het glo ek hulle sal dalk bietjie vroeer begin byt die jaar.

Ek weet die manne by Arabiedam trek dik Black Bass op die oomblik.

So as enige iemand nuus het of dalk al sy somers rekening oop gemaak het laat weet gerus.

Groete

:wfish

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 08:40 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > LTB Forum > Byt die vissies al? Top