New Member Cape Town

Kalamazoo

New member
Hi All, I am new to the forum and just want to introduce myself. I am moving down to Cape Town from Pretoria next Friday. I am a keen fisherman and this includes bass, fly, rock and surf fishing. See you on the Rocks soon!!

Also sure that i will buy another boat soon??????
:wfish
 

kaspaas

Sealiner
Ja, welkom hier innie Kaap.

Kyk maar op die strande uit vir die manne met die ligblou hemde met "SSEC:WC" gedruk op die hemde. Dis ons eie Sealine hengelklub se manne. gaan maak gerus kennis.
:welcomesea:
 

maaknlas

Sealiner
welkom ini kaap ja!

Ons het ontmoet in gordonsbaai ou hawe sondag aand toe jy die twee klein gallies gevang en release het nice!!

sien jou opi rotse of ini diep
 
Top