Tanne

Fanie

Sealiner
n Dominee gaan tandarts toe vir 'n nuwe stel valstande.

Die eerste Sondag, nadat hy die nuwe tande ontvang het, preek hy net vir 8 minute.

Die volgende Sondag preek hy slegs vir 10 minute.

Die derde Sondag kom en hy preek vir 2 ure en 48 minute.

Die gemeente moet hom later van die preekstoel af dwing en wou weet wat aangaan.

Die Ds. verduidelik: ”Die eerste Sondag was my mond so seer dat ek net daai 8 minute kon praat.
Die tweede Sondag was my mond bietjie beter, maar nog te seer, so ek kon darem 10 minute uithou.
MAAR vandag het ek per ongeluk my vrou se valstande in gesit en kon ek nie ophou praat nie.”
 
Top