nuut op die forum

chandre

New member
hi aan almal op sealine ek wil net graag my self voor stel ,my naam is chandre eks 24 en bly in die oosrand ,ek hengel al vandat ek skaars kon loop en geniet die buite lewe ... geniet kompeteurent hengel en gaan juis saterdag as n besoeker na n nuwe klub

groete chandre
 

Koper

Senior Member
Hi Chandre

Welcome jong :welcomesea:, geniet die site en moenie skaam wees om vrae te vra nie.

Cheers!
 
Top