Geagte Hengelvriende
HENGELSKINS – ZOETENDAL AKADEMIE - L’AGULHAS!
Hiermee nooi ons alle hengelaars, oud en jonk, om aan ons opwindende skins deel te neem!
Duidelik afgebakende hengelarea met genoeg hengelplek vir rots- en strandhengelaars.
 Datum: Saterdag 21September 2013
 Tyd: Lyne in 05h00 / Lyne op 16h30
 Inweeg: Tussen 16h30 en 17h30 by Zoetendal Akademie (net eetvis)
 Kostes: Seniors R120.00 p/p
Juniors R60.00 p/p (wat op 21 September 2013 nog nie 14 jaar oud is nie)
Span Inskrywings R650.00 per span van vier.
 Registrasie: Vrydag 20 September 2013 vanaf 16h00 – 21h00 by Zoetendal Akademie te
L’Agulhas.
*PRYSE TER WAARDE VAN R20,000.00*
Vir verdere inligting kontak:
Simone Swart @ 071 676 5489 of E-pos: zoetendal@mweb.co.za
Marinda de Kock @ 076 191 3744 of E-pos: albatross@isat.co.za
Liezel Meiring @ 081 270 5967 of E-pos: lmeiring@telkomsa.net
Zoetendal Groete