New Member

Priscilla

New member
Ag nee ek kry nie goeie feed back oor daai plek van oase nie.

En ek was lus vir lekker vis vang ek het groot vis vang koors
 

Monsoonwave

New member
Mre mre!:::S

Jmr ek het so lank geneem om te reply, maar vandag is dit n chaoties dag by die werk.:fbash

 

My persoonlike gevoel is om self na n oord te gaan en te sien wat en hoe en hoeveel.  My ondervinding is dat my gevoel oor n oord en n ander ou sinne gewoonlik verskil. Sy klagtes is dalk my hoogtepunte ens.  Of waar iemand gekla het oor n viswinkel se diens, het ek nog net weer goeie diens gekry.

As frankfort dus nie so ver is nie, ry soontoe vir die dag en gaan kyk na die plek.

Ek was self nog nie daar nie.

En bass vang het ek maar nog net begin mee. Nog nie eers die regte stok of katrol nie, gebruik nog sommer my koffiemeule en 8ft "speel stokkie", maar dis iets wat ek graag sal REG wil begin doen. Needless to say - ek het nog geen bass gevang nie:doh dink ook my tegniek is verkeerd, waarmee ek die lure deur die water trek .

Ek het ook visvang koors! Maar dinge hier by die werk is chaos - beny die mense wat met verlof is:uzi

Jy al n ander plek kon kry om jou vis koors te fullfil?

 
 
Top