jis julle ek het email gestuur om getalle te kan bepaal jy kan ook respond via pm of my sms om aan te dui of jy sal bywoon dui asb aan hoeveel ekstras ook soos jou vrou,skelmpie en kinners!
deadline is volgende vrydag die 5de so moenie laat ek wag nie!