SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2  3   
New Topic Reply Printer Friendly
Relocating of Carp  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Sat Aug 11th, 2012 11:12 am
  PM Quote Reply
41st Post
Kosie
Member


Joined: Wed Feb 24th, 2010
Location: Kempton Park, South Africa
Posts: 365
Equipment: Chub, Shimano, Daiwa
Best Catch: N/A
Favorite Fishing Spot: Koppies, Vaaldam, Rietvlei
Boat: N/A
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Ek dink die manne raak te gou persoonlik oor die sensitiewe saak. Ek stem dat daar op die oomblik groter issues is soos al die gif en gemors wat in ons sisteme ingemors word, want dit raak alle spesies, inheems en uitheems. My punt is net dat as die ergste nou regtig gebeur en van ons inheemse spesies sterf uit het sy agv besoedeling of uitheemse spesies is dit verby. N ou kan altyd weer n karp invoer ma nie se maar n geelvis nie. Gelukkig is ons nog op die stadium dat ons debatte nog handel oor hoe om groter vis te vang en te groei en nie oor wie die laaste een gevang het nie! Maar dit beteken nie dat die ergste nie kan gebeur nie. Dit beteken eerder dat ons nou die regte besluite moet maak terwyl ons nog die geleentheid het. Ongelukkig dink baie hengelaars (karp en geelvis hengelaars) nie aan hul kinders en hul toekoms nie, maar slegs hoe daar vandag geld gemaak kan word en hoe daar vandag n grote gevang kan word ten enige en alle koste op ons natuur, want solank EK NOU kan geld maak en EK NOU n grote kan vang worry ek nie verder nie. Kom ons glo vir die beste. Die ding is net dat geloof sonder dade dood is ne... Ek hoop regtig dat ons goeie uitheems en inheemse venues sal he, maar nie ten koste van mekaar nie, vir al ons eg Suid Afrikaanse inheemse spesies nie.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Aug 12th, 2012 03:02 pm
  PM Quote Reply
42nd Post
MadCarper
Sealiner


Joined: Tue May 20th, 2008
Location:  
Posts: 3338
Equipment: .
Best Catch: .
Favorite Fishing Spot: Dam
Boat: none
Club: .
Status: 
Offline
Mana: 
Kosie wrote:
Ek is n groot ondersteuner van inheemse spesies, plante en diere en visse. Maar ek is net so lief vir karp. Ek glo ook dat SA se sisteme vir inheemse vis bedoel is, en dat die karp daar verwyder moet word maar as n ou logies daarna kyk is dit n onmoontlike oefening (op die oomblik) dit is hoekom ek n groot voorstaander is van die idee dat daar net sekere venues vir karp uitgesonder moet word, venues wat afgesny is van ons 'major' sisteme. So kan al die verskillende spesie hengelaars gelukkig gehou word (geelvis, baber, kurper ens) al die verskillende groepe het tog die selfde reg om hul gunsteling vis spesies op te pas. Maar karp hoef nie in al ons sisteme gesit te word net omdat n ou R100 se petrol wil spaar nie. Daar is baie venues wat groot karp in het wat afgesny is van ons main sisteme en ek se dat die karp daar bewaar moet word. Maar as ons main sisteme skoon gemaak kan word (soos die vaal en oranje) sal al die inheemse spesie hengelaars ook tevrede wees en meer groot vis kan vang. Die is nou nie n spesie karp vs spesie geelvis post nie. Dit was nie n skelm spesie karp hengelaar wat nie oor die res omgegee het nie wat karp in ons sisteme vrygelaat het nie, net so sal ons groot geelvis ook nie bedreig gewees het as almal dit nie al die jare uitgehaal het en opgesny het en gebraai het nie. Daar is n plek en manier vir karp en inheemse hengel, ons moet net biekie ons lang termyn invloede bestudeer die keer voor ons of karp in n sisteem wil insit of uithaal for that matter. Ek vra om verskoning as ek iemand nou kwaad gemaak het dit is nie die idee nie, dit is net n voorstel en n opinie van iemand wat lief is vir die natuur en hengel, karp en inheems.

((goodp_

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 07:24 am
  PM Quote Reply
43rd Post
Spinedok
Member


Joined: Fri Oct 22nd, 2010
Location: Kempton Park, South Africa
Posts: 385
Equipment: Gilfox Titanium rods, Jackal big pits, Fox Pod
Best Catch: 14,5kg Mirror
Favorite Fishing Spot: Misty lakes
Boat: Inflateable
Club: SACS
Status: 
Offline
Mana: 
Goeie more manne, ek was vir 'n week weg om 'n produksie te gaan doen, en het nou die storie gelees, Jake1 asseblief kry eers jou feite reg en doen net bietjie moeite om oral te gaan lees op threads en ook die tweede berig wat Benoni times geplaas het waar hulle onverskoning vra oor die fout wat hulle gemaak het met die bewoording.

Harties Fisheries was gekontak en 'n deal was met hulle gemaak ,dat hulle al die klein vis na harties FISHERIES toe kan skuif as ons al die groot vis in homestead mag sit. So is alby partye gelukkig. Die manne van die fisheries het al die nodige papiere om die werk te mag doen, en almal wat omgee was daar op die dag, en ons almal was van kop tot toon vuil en moeg gewerk.

Ons gee om oor ons inheemse spesies, en as jy dalk die moeite gedoen het om een van ons te bel, ja ons selfoon nommers is op ons webwerf beskikbaar, dan sou jy die feite geweet het.

Soos ek se party mense sal altyd net negatief wees en oor alles kerm in die lewe, maar die wat omgee spring in en help met die doel om ons sport te bewaar.

En enige iemand wat redineer dat groot vis maar eerder moet vrek as om gered te word moet maar eerder ophou hengel en vir hom 'n sport kry waaroor hy eintlik omgee!!!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 08:02 am
  PM Quote Reply
44th Post
Boerboel
Member


Joined: Wed Aug 27th, 2008
Location: Alberton, South Africa
Posts: 261
Equipment: DAM reels, Poisioden Carp slim rods, Daiwa Saltist, Custom Surf ...
Best Catch: 8kg Yellow, 12,25kg Carp,
Favorite Fishing Spot: Any where
Boat: Dingy with trolling motor
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Spinedok wrote: Goeie more manne, ek was vir 'n week weg om 'n produksie te gaan doen, en het nou die storie gelees, Jake1 asseblief kry eers jou feite reg en doen net bietjie moeite om oral te gaan lees op threads en ook die tweede berig wat Benoni times geplaas het waar hulle onverskoning vra oor die fout wat hulle gemaak het met die bewoording.

Harties Fisheries was gekontak en 'n deal was met hulle gemaak ,dat hulle al die klein vis na harties FISHERIES toe kan skuif as ons al die groot vis in homestead mag sit. So is alby partye gelukkig. Die manne van die fisheries het al die nodige papiere om die werk te mag doen, en almal wat omgee was daar op die dag, en ons almal was van kop tot toon vuil en moeg gewerk.

Ons gee om oor ons inheemse spesies, en as jy dalk die moeite gedoen het om een van ons te bel, ja ons selfoon nommers is op ons webwerf beskikbaar, dan sou jy die feite geweet het.

Soos ek se party mense sal altyd net negatief wees en oor alles kerm in die lewe, maar die wat omgee spring in en help met die doel om ons sport te bewaar.

En enige iemand wat redineer dat groot vis maar eerder moet vrek as om gered te word moet maar eerder ophou hengel en vir hom 'n sport kry waaroor hy eintlik omgee!!!
((goodp_((goodp_((goodp_((goodp_

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 08:04 am
  PM Quote Reply
45th Post
KUSAF
Senior Member


Joined: Tue Jan 13th, 2009
Location: Jetty Swim, Wemmerpan, South Africa
Posts: 1957
Equipment: Chub outkast 3.5lb TC, Shimano LC's, Whiplash 50lb, Fox horizon, ...
Best Catch: 31lb 13oz and 30lb 10oz common brace
Favorite Fishing Spot: Close to BFC
Boat: Tzaneen Masjeen
Club: SACS and proud to be one
Status: 
Offline
Mana: 
Jake1 wrote: Kosie wrote: Ek is n groot ondersteuner van inheemse spesies, plante en diere en visse. Maar ek is net so lief vir karp. Ek glo ook dat SA se sisteme vir inheemse vis bedoel is, en dat die karp daar verwyder moet word maar as n ou logies daarna kyk is dit n onmoontlike oefening (op die oomblik) dit is hoekom ek n groot voorstaander is van die idee dat daar net sekere venues vir karp uitgesonder moet word, venues wat afgesny is van ons 'major' sisteme. So kan al die verskillende spesie hengelaars gelukkig gehou word (geelvis, baber, kurper ens) al die verskillende groepe het tog die selfde reg om hul gunsteling vis spesies op te pas. Maar karp hoef nie in al ons sisteme gesit te word net omdat n ou R100 se petrol wil spaar nie. Daar is baie venues wat groot karp in het wat afgesny is van ons main sisteme en ek se dat die karp daar bewaar moet word. Maar as ons main sisteme skoon gemaak kan word (soos die vaal en oranje) sal al die inheemse spesie hengelaars ook tevrede wees en meer groot vis kan vang. Die is nou nie n spesie karp vs spesie geelvis post nie. Dit was nie n skelm spesie karp hengelaar wat nie oor die res omgegee het nie wat karp in ons sisteme vrygelaat het nie, net so sal ons groot geelvis ook nie bedreig gewees het as almal dit nie al die jare uitgehaal het en opgesny het en gebraai het nie. Daar is n plek en manier vir karp en inheemse hengel, ons moet net biekie ons lang termyn invloede bestudeer die keer voor ons of karp in n sisteem wil insit of uithaal for that matter. Ek vra om verskoning as ek iemand nou kwaad gemaak het dit is nie die idee nie, dit is net n voorstel en n opinie van iemand wat lief is vir die natuur en hengel, karp en inheems.
::hapmad::hapmadKosie jy slaan die spyker reg op die kop!!! Ek is ook net pro inheems dis al, niemand kan iets teen pro inheems sê nie!

Weet nie hoe jy nou dan redeneer nie Jake. Jy boast op jou best catch van n 13.4kg karp maar jy is pro inheems. Lyk my daar is wel bietjie "idiot" in jou soos MC gese het.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 09:22 am
  PM Quote Reply
46th Post
Jean77
Member


Joined: Wed Sep 29th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 432
Equipment: Fox rods,daiwa reels
Best Catch: 16.7kg common and 4.85 largemouth bass
Favorite Fishing Spot: Rietvlei,buffelspoort and private venues
Boat: Dinghy
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Of as mens so na sy vorige posts kyk hou hy maar net van stry en baklei!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 12:05 pm
  PM Quote Reply
47th Post
Jake1
Senior Member


Joined: Wed Jul 22nd, 2009
Location: Grappiesdal, South Africa
Posts: 552
Equipment: Shimano Stradic, Daiwa Saltist, Shimano curado, torium.exceller etc
Best Catch: Diamond ray 52 kg Tugela, Bass 4,1kg, Carp13.4kg, Barbel 15kg
Favorite Fishing Spot: Cape Vidal, Mapelane, Knysna lagoon, Olifants river.......
Boat: some
Club: No, please not
Status: 
Offline
Mana: 
Spinedok wrote: Goeie more manne, ek was vir 'n week weg om 'n produksie te gaan doen, en het nou die storie gelees, Jake1 asseblief kry eers jou feite reg en doen net bietjie moeite om oral te gaan lees op threads en ook die tweede berig wat Benoni times geplaas het waar hulle onverskoning vra oor die fout wat hulle gemaak het met die bewoording.

Harties Fisheries was gekontak en 'n deal was met hulle gemaak ,dat hulle al die klein vis na harties FISHERIES toe kan skuif as ons al die groot vis in homestead mag sit. So is alby partye gelukkig. Die manne van die fisheries het al die nodige papiere om die werk te mag doen, en almal wat omgee was daar op die dag, en ons almal was van kop tot toon vuil en moeg gewerk.

Ons gee om oor ons inheemse spesies, en as jy dalk die moeite gedoen het om een van ons te bel, ja ons selfoon nommers is op ons webwerf beskikbaar, dan sou jy die feite geweet het.

Soos ek se party mense sal altyd net negatief wees en oor alles kerm in die lewe, maar die wat omgee spring in en help met die doel om ons sport te bewaar.

En enige iemand wat redineer dat groot vis maar eerder moet vrek as om gered te word moet maar eerder ophou hengel en vir hom 'n sport kry waaroor hy eintlik omgee!!!


Spinedok ek kon nie ruik dat Benoni times 'n berig geplaas het van hule "drukfout" nie.

Jy sê ek kon julle bel, wel ek het julle amptelike epos adres gebruik met my navrae en tot nou nog nie eers 'n antwoord gekry nie. Gaan kyk maar my mail is in julle inbox, al lankal.

Moet jy nie worry nie ek geniet my hengelsport baie, dankie.

Last edited on Mon Aug 13th, 2012 12:33 pm by Jake1

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 12:15 pm
  PM Quote Reply
48th Post
Jake1
Senior Member


Joined: Wed Jul 22nd, 2009
Location: Grappiesdal, South Africa
Posts: 552
Equipment: Shimano Stradic, Daiwa Saltist, Shimano curado, torium.exceller etc
Best Catch: Diamond ray 52 kg Tugela, Bass 4,1kg, Carp13.4kg, Barbel 15kg
Favorite Fishing Spot: Cape Vidal, Mapelane, Knysna lagoon, Olifants river.......
Boat: some
Club: No, please not
Status: 
Offline
Mana: 
KUSAF wrote: Jake1 wrote: Kosie wrote: Ek is n groot ondersteuner van inheemse spesies, plante en diere en visse. Maar ek is net so lief vir karp. Ek glo ook dat SA se sisteme vir inheemse vis bedoel is, en dat die karp daar verwyder moet word maar as n ou logies daarna kyk is dit n onmoontlike oefening (op die oomblik) dit is hoekom ek n groot voorstaander is van die idee dat daar net sekere venues vir karp uitgesonder moet word, venues wat afgesny is van ons 'major' sisteme. So kan al die verskillende spesie hengelaars gelukkig gehou word (geelvis, baber, kurper ens) al die verskillende groepe het tog die selfde reg om hul gunsteling vis spesies op te pas. Maar karp hoef nie in al ons sisteme gesit te word net omdat n ou R100 se petrol wil spaar nie. Daar is baie venues wat groot karp in het wat afgesny is van ons main sisteme en ek se dat die karp daar bewaar moet word. Maar as ons main sisteme skoon gemaak kan word (soos die vaal en oranje) sal al die inheemse spesie hengelaars ook tevrede wees en meer groot vis kan vang. Die is nou nie n spesie karp vs spesie geelvis post nie. Dit was nie n skelm spesie karp hengelaar wat nie oor die res omgegee het nie wat karp in ons sisteme vrygelaat het nie, net so sal ons groot geelvis ook nie bedreig gewees het as almal dit nie al die jare uitgehaal het en opgesny het en gebraai het nie. Daar is n plek en manier vir karp en inheemse hengel, ons moet net biekie ons lang termyn invloede bestudeer die keer voor ons of karp in n sisteem wil insit of uithaal for that matter. Ek vra om verskoning as ek iemand nou kwaad gemaak het dit is nie die idee nie, dit is net n voorstel en n opinie van iemand wat lief is vir die natuur en hengel, karp en inheems.
::hapmad::hapmadKosie jy slaan die spyker reg op die kop!!! Ek is ook net pro inheems dis al, niemand kan iets teen pro inheems sê nie!

Weet nie hoe jy nou dan redeneer nie Jake. Jy boast op jou best catch van n 13.4kg karp maar jy is pro inheems. Lyk my daar is wel bietjie "idiot" in jou soos MC gese het.


Ek is pro-inheems ja maar dit maak geen verskil daaraan dat ek ook hou daarvan om spesie-hengel op Karp te doen nie, ek pas tot fish care toe op Karp en het geen probleem met Karp in privaat damme met geen toegang na riviere nie. Jy sal tot 'n wettige permit kry om so 'n dam met Karp te stock.

Ja my rekord is 13,4 en hoop om hom gou te verbeter so in kort mens moet 'n idioot wees om te dink as iemand pro-inheems is hy nie ook lief is vir Karphengel nie, Karphengel is lekker al is hy uitheems....... so wie is die idioot nou? Asseblief kom ons stop die "name-calling"

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 12:18 pm
  PM Quote Reply
49th Post
Jake1
Senior Member


Joined: Wed Jul 22nd, 2009
Location: Grappiesdal, South Africa
Posts: 552
Equipment: Shimano Stradic, Daiwa Saltist, Shimano curado, torium.exceller etc
Best Catch: Diamond ray 52 kg Tugela, Bass 4,1kg, Carp13.4kg, Barbel 15kg
Favorite Fishing Spot: Cape Vidal, Mapelane, Knysna lagoon, Olifants river.......
Boat: some
Club: No, please not
Status: 
Offline
Mana: 
Jean77 wrote: Of as mens so na sy vorige posts kyk hou hy maar net van stry en baklei!
He who generalise generally lies.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 12:56 pm
  PM Quote Reply
50th Post
kaboem
Sealiner


Joined: Tue Sep 8th, 2009
Location: JHB , South Africa
Posts: 2751
Equipment: Enough to enjoy my fishing
Best Catch: Working on it
Favorite Fishing Spot:  Tzaneen, Morocco, Sodwana
Boat: No more..
Club: Nope
Status: 
Offline
Mana: 
Ja nee kyk manne kalmeer nou, almal vertsaan mos nou mekaar?

Jake1 het die vraag gevra en was beantwoord hoekom gaan ons nou nog aan met die storie?

Julle almal kort n cchhiilllpiiilll....LOL

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 05:50 pm
  PM Quote Reply
51st Post
Jors
Member


Joined: Thu Apr 17th, 2008
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 66
Equipment: Mitchell Slingshot S 12'3.5lb rods, Daiwa reels, Korda, Conoflex, JRC, ...
Best Catch: My PB
Favorite Fishing Spot: SACS Venues & Mazeppa Bay
Boat: Jarvis Marine
Club: President of the South African Carp Society (SACS)
Status: 
Offline
Mana: 
A few committed specimen anglers who made a difference. We need many more people like them!

Attachment: IMG00037-20101023-1310.jpg (Downloaded 120 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 05:53 pm
  PM Quote Reply
52nd Post
Jors
Member


Joined: Thu Apr 17th, 2008
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 66
Equipment: Mitchell Slingshot S 12'3.5lb rods, Daiwa reels, Korda, Conoflex, JRC, ...
Best Catch: My PB
Favorite Fishing Spot: SACS Venues & Mazeppa Bay
Boat: Jarvis Marine
Club: President of the South African Carp Society (SACS)
Status: 
Offline
Mana: 
More...

Attachment: IMG00038-20101023-1310.jpg (Downloaded 120 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 05:55 pm
  PM Quote Reply
53rd Post
Jors
Member


Joined: Thu Apr 17th, 2008
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 66
Equipment: Mitchell Slingshot S 12'3.5lb rods, Daiwa reels, Korda, Conoflex, JRC, ...
Best Catch: My PB
Favorite Fishing Spot: SACS Venues & Mazeppa Bay
Boat: Jarvis Marine
Club: President of the South African Carp Society (SACS)
Status: 
Offline
Mana: 
and more...

Attachment: IMG00039-20101023-1311.jpg (Downloaded 120 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 05:58 pm
  PM Quote Reply
54th Post
Jors
Member


Joined: Thu Apr 17th, 2008
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 66
Equipment: Mitchell Slingshot S 12'3.5lb rods, Daiwa reels, Korda, Conoflex, JRC, ...
Best Catch: My PB
Favorite Fishing Spot: SACS Venues & Mazeppa Bay
Boat: Jarvis Marine
Club: President of the South African Carp Society (SACS)
Status: 
Offline
Mana: 
Did you know that SACS also has its own Yellowfish sanctuary through one of our venues that is well stocked with it? Yes, we look after them too!

Last edited on Mon Aug 13th, 2012 06:04 pm by Jors

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 13th, 2012 06:31 pm
  PM Quote Reply
55th Post
Jake1
Senior Member


Joined: Wed Jul 22nd, 2009
Location: Grappiesdal, South Africa
Posts: 552
Equipment: Shimano Stradic, Daiwa Saltist, Shimano curado, torium.exceller etc
Best Catch: Diamond ray 52 kg Tugela, Bass 4,1kg, Carp13.4kg, Barbel 15kg
Favorite Fishing Spot: Cape Vidal, Mapelane, Knysna lagoon, Olifants river.......
Boat: some
Club: No, please not
Status: 
Offline
Mana: 
Jors wrote: Did you know that SACS also has its own Yellowfish sanctuary through one of our venues that is well stocked with it? Yes, we look after them too!
No I didnt know that, sounds great! Tell me more?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Aug 14th, 2012 05:32 am
  PM Quote Reply
56th Post
Kosie
Member


Joined: Wed Feb 24th, 2010
Location: Kempton Park, South Africa
Posts: 365
Equipment: Chub, Shimano, Daiwa
Best Catch: N/A
Favorite Fishing Spot: Koppies, Vaaldam, Rietvlei
Boat: N/A
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
We need more guys like the ones doing such great work under SACS. Respect. The sooner the other speciman orgs can rise up the better. Well done SACS for taking the initiative in creating your org. Ps, I am not A SACS member but lets give credit where its due. Now let the 'inheemse' orgs rise up and start protecting there fish because at this stage there is A lot of talking and little doing. Maybe SACS should concider branching out more towards other species? It might be easier for lets say yellow fish lovers to join forces with an established org then to try and build there own from the ground up? Lots of possibilities...

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sat Dec 14th, 2019 07:33 am
  PM Quote Reply
57th Post
Jake1
Senior Member


Joined: Wed Jul 22nd, 2009
Location: Grappiesdal, South Africa
Posts: 552
Equipment: Shimano Stradic, Daiwa Saltist, Shimano curado, torium.exceller etc
Best Catch: Diamond ray 52 kg Tugela, Bass 4,1kg, Carp13.4kg, Barbel 15kg
Favorite Fishing Spot: Cape Vidal, Mapelane, Knysna lagoon, Olifants river.......
Boat: some
Club: No, please not
Status: 
Offline
Mana: 
Dis nou meer as 10 jaar later, my approach was onnodig aanvallend sal ek erken.

Ek kon in die afgelope 10 jaar sien hoe die Klein en Grootskub geelvis se nommers afneem in die Olifantsrivier Groblersdal area. Ons kry hulle net eenvoudig nie meer gevang soos in verlede nie. Die totale uitsterwing wat aan die gang is is beslis nie net agv karp nie, die rivier is orals let wel orals vol nette, water erg besoedel, riool en landbou kunsmis en chemikalieë direk in rivier, boere wat rivier opdammings bou (natuurlike vloei verhoed) is aan die orde van die dag. Dit was beslis nie so 10 jaar terug nie.

Dis hartseer, dit lyk regtig of ons die stryd verloor het om ons natuurlike vis en ekologie te beskerm. As inheemse vis se getalle afneem dui dit op iets baie meer as net uitsterwing van vis...

Oplossings het ek nie nou nie maar verskonings wel, ons kan nie heeltyd riviere patrolleer vir nette nie, die huidige regering se fokus is ongelukkig nie op natuurbewaring nie ens ens. Verskonings los nie probleme op nie.

My seuntjie is nou 11 jaar oud, as hy my oor nog 10 jaar vra hoekom het ons grootmense niks gedoen om die natuur, ekologie en visse te red nie, gaan ek moet sê ons was nalatig, ons moes harder probeer het.

Last edited on Sat Dec 14th, 2019 07:45 am by Jake1

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 10:01 am Page:  First Page Previous Page  1  2  3     
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Carp Angling > Specimen Carp Angling > Relocating of Carp Top