Tigernuts by Vaaldam

Jeandre458

New member
Hallo mense ek en my pa was laas jaar by vaaldam en die mense wat lanks ons gesit het, het goed gevang met tiger nuts en ons gaan weer daarna toe maar watse tiger nuts werk uitstekend by vaaldam en hoe sit jy dit op die hoek enige raad sal waardeur word.
 

MadCarper

Sealiner
Jeandre, tigernuts is te hard om op die hoek te sit. As die vis dit optel gaan die tigernut verhoed dat die vis gehaak word. Mens moet spesie karp hengel stroppe gebruik om daarmee te hengel.
 
Top