Witsands Skins 22 September 2012

Bending Rod

New member
rinex wrote:
Gear op manne ,hier kom VET PRET..Sorry vir die wat dit nie kan maak nie...

:fswim
:fbash:fbash:fbash Vryf dit maar in!!! :lol:1. As ek so na die lysie kyk..... is VET PRET 'n understatement!

Tjooona... 'n hengel naweek sal nooit weer dieselfde voel na daai SSEC:WC naweek nie! Enjoy... hehehehe.
 

Tjooona

New member
Haha nee ek sien sommer dit gaan 'n lekker naweek wees, lyk darm nie asof gees 'n probleem daar gaan wees nie. Ek sit en lees maar alle artikels moontlik voor die naweek sodat ek nie soos 'n totale idioot lyk nie.

Darm is daar dalk 'n comp voor die tyd sodat ek darm bietjie oefening kan inkry voor die nwk van die 22ste.

Ek het die nwk weer op Natgeo channel gesien hoe vang 'n ou 'n MASSIVE Zambezi in die breede rivier... ek neem aan dis by Witsand of daar naby?
 

Tjooona

New member
Op die stadium lyk dit of ek wragtig presies die 22ste gaan vlieg Kathu toe en die 23ste terug kom, presies die datum van die meeting!!!

So ek kan dit dalk misloop!
 

RINEX

Sealiner
Tjooona wrote:
Op die stadium lyk dit of ek wragtig presies die 22ste gaan vlieg Kathu toe en die 23ste terug kom, presies die datum van die meeting!!!

So ek kan dit dalk misloop!

Not a problem.Die besluite van die meeting word die next dag gepost.So jy kan weer "catch-up" doen.Dalk kan jy ons almal by die Augustus maand-club comp meet.
 

Tjooona

New member
Ek was nogal heel lucky dink ek, ek op gumtree 'n ou gekry wat 'n tor30 + exage 14ft stok verkoop het vir R1500, so toe koop ek dit, die Tor30 kort bietjie lyn dink ek... maar ek sal dit uitsort... verder is albei nogal in excellent toestand.

Toe ek by die ou kom het hy gese dat hy al sy visvang gerei ook wil verkoop maar weet nie regtig hoeveel dit werd is nie, so hy wys my toe die goed en ek maak hom toe sommer 'n offer van R500 en hy se toe dis reg...

Dis een van daai blou sakke VOL gerei.. ek sal vanaand bietjie 'n lysie maak en post..

So buckle ding wat reg rondom jou lyf kom lyk amper soos een van daai weight belts wat mense gebruik om mee te squat maar ja die buckle clip aan die ding vas..

So wit aas coolerbag, blykbaar bly die aas amper n hele dag koud in so ding, hyt gese die ding alleen kos amper R500... sal foto vanaand bietjie opsit!

Dan nog twee van daai visstok pype, een gekoopte een en dan een wat hy uit staal laat maak het die ding is amper 1.5m lank...

Sal vanaand bietjie als uitpak en kyk, ekt dit gisteraand laat gaan oplaai en net so in die stoorplek gesit en gaan slaap!
 

Tjooona

New member
O ja, die ou het vir Polisie gevang, kompetisie of iets... daars so "WP1234" nommer op die aas coolbag, blykbaar moet ek dit afhaal of iets?
 

RINEX

Sealiner
Tjooona nee los die nr op as jy wil..dit maak nie saak nie.Kontak net vir Maaknlas asb so gou as moontlik aangesien jy 'n SSEC:WC Hemp gaan nodig kry.

Jy sal sien iewers bo op die sub forum is die details van die hemp bestellings.
 

Tjooona

New member
Ek het hom sommer gister al 'n PM gestuur met die details, so die hemp behoort uitgesort te word.

Kort nog net bank besonderhede om die betaling te maak.
 

RINEX

Sealiner
ok cool,gebruik dieselfde acc.waar jy jou membership ingesit het.Plaas net jou naam en "Hemp" op die reference..
 

RINEX

Sealiner
voorlopige teams :

Mobi's

Nico (Mobi Dick)
Seagirl
Waldo
Killerstick

Team Obs

Johan Bantam
Sy vriend
nog 'n vriend
Monty

Gene brigade

Fishbaitgatherd
Tjoona
Hardtech
Vismal

Taliban

Extremist
Snapper
Ebs
Tarikisan

Team Bar One

Lush
Jazz
Jo-Jo
Kenny

Russians

Rinex
Herman
Jd
Dreamer
 

EXTREMIST

Sealiner
rinex wrote:
voorlopige teams :

Mobi's

Nico (Mobi Dick)
Seagirl
Waldo
Killerstick

Team Obs

Johan Bantam
Sy vriend
nog 'n vriend
Monty

Gene brigade

Fishbaitgatherd
Tjoona
Hardtech
Vismal

Taliban

Extremist
Snapper
Ebs
Tarikisan

Team Bar One

Lush
Jazz
Jo-Jo
Kenny

Russians

Rinex
Herman
Jd
Dreamer
jy het die ander twee taliban manne vergeet, Hardtec en Vismal..:fbash:fbash
 
Top