jackson dam

bob fish

New member
ek het gister a blank geslaan maar het baie geleer oor ie dam een is dat daar groot visse rond swemen dat daar mooi mirrors carp is en hulle is so tussen 7 en 13kg dit wa vir my gewys op fotos van mense wat specie daar vang so ek gaan nie opgee op die dam nie
 

atish.rowjee

Senior Member
Thanks for the info Bob. With the colder weather coming in, it will be a bit harder, and you going to have to work a little harder that usual.

13kg carp? Where did you see these pics? :)
 
Top