Bloemhof Bonanza 2012

Cheetha FS

Sealiner
Ok so it is almost that time of the year again were people from allover are going to give a shot at the pot of gold nameley Bloemhof Bonanza. Lets hear who is all going and lets see if whe can promote Sealine to new members! I am going to go fullout this year in targeting monster barble and test diffrent setups to do so. So kom ons kyk of ons n groot Sealine byeenkoms kan hou en of ons ander manne kan convert na n great site!

:fishn:wfish::S
 
Skuimkop

Sealiner
Ek is sover nog uit vir die een maar gaan my bes probeer om te gaan.

Ek weet egter dat Hennie Moller gaan en die nerwe gaan spat want hy is laas jaar daar deur 'n monster baber gebreek en wil die jaar die bordjies verhang. Ek kry Bloemhof se babers bitter jammer, hehehe.
 
Skuimkop

Sealiner
Miskien kan Sealine 'n paar hemde of so borg as hier genoeg belangstelling getoon word om so Sealine te premote. Kan jy dink watse goeie ad dit sal wees vir Sealine as hulle 3 - 5 van die grootste babers op die Bonanza vang.
 
Cheetha FS

Sealiner
Dit sal great wees! Oom Etiene van Stywe Lyne gaan baie jaloers wees as ons daar op die verhoog staan met ons groot babers!
 
Zoompoep

New member
Ek gaan verseker as alles goed gaan dan gaan ek so paar dae proef vroeg in April(As daar een dam wat lekker is om te proef dan isit HOM!)
 
Zoompoep

New member
Ek praat onder korreksie maar soos ek verstaan kom van die grootste babers in die NW kant uit, groter karp Sand veld.
Maar bloemhof is vol baber wag nog net vir daai 30kg wat by n bonanza in geweeg gaan word!
 
Skuimkop

Sealiner
Cheetha FS wrote:
Ek weet dat die Hoek die beste is vir groot babers maar my vraag is of Sandveld ook produktief kan wees?
My pen maat het twee Bonanza'a terug 'n 15,5 kg by Sandveld gevang en iemand wat lanks die brug gesit het het 'n 17 of 18 kilo's gevang. Hennie is laas jaar daar by Sandvled deur 'n monster gebreek. Dis hoekom hy die jaar weer gaan om 'wraak' te neem, lol. So ja daar is groot babers daar.
 
Attachments

  • Dez baber 15.54 kg.jpg
    Dez baber 15.54 kg.jpg
    53.4 KB · Views: 252

Skuimkop

Sealiner
Zoompoep wrote:
Ek praat onder korreksie maar soos ek verstaan kom van die grootste babers in die NW kant uit, groter karp Sand veld.
Maar bloemhof is vol baber wag nog net vir daai 30kg wat by n bonanza in geweeg gaan word!
Ek het ook al dit gehoor maar ek weet die ou rivier bed vloei so tesun 200 en 250 meter van Sandveld af en ek glo die groot babers patroleer daai rivier bed vir kos.
 
Cheetha FS

Sealiner
Ok so die dinge is nou mooi aan die rol en my span is geboek vir Die Hoek. Hoop ons kry daai baber van so 30kg plus die jaar!
 
Skuimkop

Sealiner
Cheetha FS wrote:
Ok so die dinge is nou mooi aan die rol en my span is geboek vir Die Hoek. Hoop ons kry daai baber van so 30kg plus die jaar!

Bloemhof Bonanza is dan by Bloemhof dam en Die Hoek val mos nie daar onder nie??? Of gaan julle eers draai daar voor julle oorskuif Bonanza toe?
 
Cheetha FS

Sealiner
Skuimkop wrote:

Jip. Ek ry al die 24ste vir de hoek dan gaan ons Noord Wes se kant hengel vir die Bonanza. Gee my n paar dae om die spots mooi te bekyk en sien wat werk die beste.

Ek vat my boot saam om te kyk waar le die diep gate maar gaan van die kant af hengel met kano vir distance.
 
Zoompoep

New member
As jy so vroeg al gaan gaan kry vir jou n ordentelike spot by die dam vir die bonanza, ja daar is meer en baie groot babers by die hoek maar spasie by die bonanza is n probleem! As jy eers die dag voor bonanza gaan gaan jy nie n goeie plek kry nie.
 
Cheetha FS

Sealiner
Zoompoep wrote:
As jy so vroeg al gaan gaan kry vir jou n ordentelike spot by die dam vir die bonanza, ja daar is meer en baie groot babers by die hoek maar spasie by die bonanza is n probleem! As jy eers die dag voor bonanza gaan gaan jy nie n goeie plek kry nie.
Ons slaap die aand van die 24ste by die hoek vir n nag sessie vir spangees en dan die oggend van die 25ste gaan ons vir n nice spot soek en daar bly vir die komp. Spasie is maar n probleem en ek hoop maar net die manne langs my gooi reguit want van my spanmaats hengel met fireline.lol
 
snakes

New member
Naand manne

Klaar geboek, kan nie wag nie. Eerste keer by Bloemhof en die Bonanza. Sal lekker wees om van Sealine se manne daar te ontmoet.

Voorstel, kan Sealine nie dalk kyk om stikkers te maak wat ons kan bestel nie of dalk lap wapens vir die Bonanza nie. ??

Stap vader tyd, dis hengel tyd
 
Cheetha FS

Sealiner
snakes wrote:
Naand manne

Klaar geboek, kan nie wag nie. Eerste keer by Bloemhof en die Bonanza. Sal lekker wees om van Sealine se manne daar te ontmoet.

Voorstel, kan Sealine nie dalk kyk om stikkers te maak wat ons kan bestel nie of dalk lap wapens vir die Bonanza nie. ??

Stap vader tyd, dis hengel tyd
Hi snakes! Sal nice wees om te ontmoet! Ek stem saam met jou. Sal great wees as Admin ons kan voorsien met iets wat ander kan sien ons is deel van sealine!
 
jurgen

New member
Hi ouens! Ek wil graag die groot karp tyken by Bloemhof hierdie jaar. Julle praat van die goeie plekke vir baber, maar waar moet ek gaan kamp opslaan vir die groot karp? Ek hengel gewoonlik riviere en nodig bietjie raad vir groot waters soos Bloemhof. Ek ry vroeg die 25ste en wil vir my 'n goeie plekkie kry.

Ek is seker daar gaan baaie ouens Bonanza toe wat met trots 'n sealine badge of iets sal dra.
 
Zoompoep

New member
Sandveld! hengel in die rivier ,hoe nader jy aan die brug hoe nader kom die rivier in sand veld se kant verby.
 
Top