Your prized dip.

wmpruis

New member
Everybody has a list of dips they only purchase from certain manufacturers however some of people are not very spoilt for choice or for price.

What is your most prized dip or manufacturer that you drive far to get and pay more than retail to have?
 

Naruto

Sealiner
Sjoe nee! Eks nie so ongelukkig nie. Ekt altyd gedink sekere dips is onvervangbaar, maar nie meer nie. Die beste dip is afstand. Hetsy 30m of 130m... Kry dit reg en jy gaan baie geld en tyd spaar.
 

CARP1

Sealiner
Ok.And when you have the correct distance?Put it this way...if you had only one dip in the box,wich dip would it be? Mine is Trucella's Caramel King.A red,caramel-molasses that has given me fantastic results the last 2 months.
 

Naruto

Sealiner
So deur die laaste paar jare het ek agter gekom dat die dip van die dag maar verander met tyd. Dan begin ek weer n lys dips opnoem...lol!

FX
Musk Molasse
Kiana
Perdeby
Boogeyman
Yellow Activator
 

Oom G

New member
Vir een of ander rede, vat geelvis nie graag Perdeby nie, maar cina4 is hulle stout oor....

Kan iemand verklaar hkm, want ek's uit redes uit... :)
 

Wernerbloem

New member
Oom G ek dink die rede kan dalk wees dat Perdeby naeltjie olie in het en Cina 4 nie ek kan verkeerd wees maar laat ons hoor wat die ander manne se.

My gunstelinge is:

Maize (William Petri)
FX (Original)
Yellow Activator (Trucella)
Quatro (Supercast)
Perdeby (Supercast)

Wil die volgende bietjie aanskaf en uit toets:
Peach FX (William Petri)
Little Boy (Supercast)
 

Jake the Snake

New member
Dips Waarvoor ek sal ver ry is en Baie goeie resultate gegee het die afgelope ruk is

Spikkels (JW fishing)
Hasie (JW fishing)
Bobaas (JW Fishing)


Die ouens is nuut op die mark maar hulle dips is super sterk en 'n lekker consistancy.

Ander dips is Devils fork en Peach.

@ Oom G
Ek dink wennerblom is reg moet die Naeltjie olie wees.
 

wmpruis

New member
Ek het 'n dip wat ek self aanmekaar slaan wat vir my altyd vis gee.

25ml bunspice

20ml almond

5ml molasse

met so mespunt carmousine, het die dip gemaak en in 'n bottel gesit met spray punt om te eksperimenteer of dit baber sal lok maar dit draai toe uit dat die karp nogals van hom hou.

 

Niemand het 'n gunsteling van Champion se dips nie? of dalk Power baits of PBS dips nie?
 

Jake the Snake

New member
@ Naruto

Afstand is Baie belangrik en ja jy gan vis kry maar gan jy die selfde hoeveelheid kry as die ou langs jou op die slefde afstand as jou bom plain is????

Dis nou `n brain teaser vir die oggend.... :fbash
 
Top