Doorndraai damduikers

jimjam

New member
kyk hierdie topic het baie reaksie gelok [damduikers by doorndraai dam]wel as die skoen jou gepas het dan het jy seker baie negetive reaksies gekry!dit is soos kickstart se as die broek jou pas trek hom aan en as daar verwys word na damduikers en jy voel tenagekom wonder ek maar net wat jy weet van hengel!!!sterkte aan al die papgooiers,conv'hengelaars en spesie manne hoop nie n damduiker versondig jou jaar langs die dam nie!!!sterktr!!!
 

Brakkanjan

Senior Member
Of jy 'n Spesie-Hengelaar, of konvensioneel is maak nie saak nie - Dit gaan vir my oor kwaliteit tyd saam met die familie of goeie vriende en om weg te kom van al die moeilikheid en gejaag.

Ek gooi al jare konvensioneel en geniet dit soos baie manne die spesie geniet. Wat my opval is die volgende:

  1. Ou lyne en gemors wat sommer op die oewers rondle, dit sluit ou geroesde hoeke in.[/*]
  2. Dronk ouens wat die P-Woord die heeltyd en kliphard gebruik terwyl my seun van 4 daar is of my vrou. Dan praat ek van ouens met grend karre, die beste canvas tente en toerusting. Geld kan nie klas koop nie. Hy kyk die heeltyd vir jou omdat hy reaksie soek en 'n bakleiery wil uitlok.[/*]
  3. Kinders / Grootmense wat lyne uitvat met canoes sonder JACKETS. Dit is skokkend. Ek dink meeste van ons het waders, trek daai ding uit as jy lyne uitvat.[/*]
  4. Manne wat vir die hele oewer musiek maak-As ek musiek wou hoor het ek by die huis gebly met 'n goeie 70's Rock Musiek en my duur Phillips oorfone opgehad.
[/*]
As ek die geld het gaan ek vir my iewers 'n stukkie grond by die water huur of koop en dit soos die Spesie-manne geheim hou.

 

 

 
 

DocPhil

Senior Member
Dis maar dieselfde hier by ons in Australia, ek bly weg van openbare damme in die vakansiemaande. Dis 'n gevloek en gesuip en en en.
Nee dankie!
 

kaboem

Sealiner
Ja nee manne kyk om met n pod en alarms te hengel maak jou nie n spesie hengelaar nie!

Dit is glad nie net pappies wat so optree nie dis manne van alle fasette. Ons het Vrydag n sessie gedoen by n dam waar die manne langs ons alles gehad het behalwe n ******** unhookingmat!!!

Dis damn shocking laat manne die vis target waar ons was en nie eens n unhooking mat het nie. hulle het 2 mooi vis geland en ons moes help met unhooking mat. Wat my mond letterlik laat oophang het is die feit dat die manne met n kayak die vis gaan skep met sy waider aan sonder n life jacket!!! op n kayak!!!!

Soos ek al vroeer gese het dis nou maar eens so, jy kan die aap uit die bos uit haal,  maar jy kan nie die bos uit die aap uit haal nie!

Private venues is die way om te gaan!!!
 

AYOBA!

Sealiner
as jou wader vol water is gaan dit nie maak dat jy verdrink nie, jy gaan net baie stadig beweeg in die water...
as jou lyf vol drank is en jou wader is vol water gaan jy verdrink...
 

Bilz

New member
@ Ayoba. That will be like trying to swim with a ton of bricks

I think thats suicide iether way!!!
 

AYOBA!

Sealiner
actually it is not, amazingly it just slows you down a lot, it is not heavy at all when "floating" in the water, it does not drag you down, just relax and you will be fine, trying to walk out or stand up is not possible, when your feet hits bottom again just undress in the water and you will be fine...
 

AYOBA!

Sealiner
I would suggest you try it in a pool, with someone to assist, same with canoeing etc, practice in a safe place before going to a venue, it could save your life at the end of the day
 

kaboem

Sealiner
@Ayoba i dissagree completely!

Your comments might work in a neuropene waider like mine (wetsuit material) but i can garuantee you it will not work with the cheapie waders!

When a wader gets wet it starts clinging to your body, it will become very heavy and panic will start to set in! if you are rowing out into 22f water and something happens you WILL DIE!!!!

There is no way you will be able to take the thing of calmly underwater while it clings to your body! You are dead my friend !!

 

 
 

Bilz

New member
Thanks Ayoba, BUT NO THANKS.

Maybe you can post a video ... lol

Thinking about it gives me the creeps. Can't even imagine trying to pull off a wader while being dragged down to the bottom.

 
 

AYOBA!

Sealiner
maybe true for cheapies yes, I was talking about neoprene...
any one want to "test" this with el-cheapo waders?
 

Bilz

New member
AYOBA! wrote:
maybe true for cheapies yes, I was talking about neoprene...
any one want to "test" this with el-cheapo waders?
Jee Whiskers Dude!

This is an open forum. Kids could of been trying this out

 
 

Xavierw

New member
Ek kon nou nie alie posts lees nie maar het darm so hier en daar en dit klink my mense laaik nie die papgoeiers nie, dis net sad dat alle hengelaars so begin het soos my self. dan se julle hulle is sleg.:uzi:uzi:uzi:uzi:uzi
 

MadCarper

Sealiner
Xavier, dalk moet jy dan al die posts lees. Dan sal jy dalk optel dat ons hier praat van "damduikers"... teen hierdie tyd behoort almal die verskil te weet tussen n damduiker en n papgooier. Persoonlik hou ek lankal nie meer van die woord "papgooier" nie...

So Xavier, net om dit duidelik te maak... as n persoon dam toe gaan om gesuip te raak, sy musiek kliphard te speel, hardop te vloek waar vrouens en kinders in die ogewing is, sy gemors net so daar los op die oewer as hy waai, oor ander mense se lyne gooi, en basies geen respek toon aan ander mense om hom nie, en hulle naweek/vakansie spoil met sy slapgat houding, dan is HY n damduiker.... maklik.
 

Jean77

New member
Dis vir my altyd vrek snaaks om te sien hoe party papgooiers/conventional hengelaars hulsef klasifiseer as damduikers!of wat lieg ek nou xavier?
 
Top