Net buite Sasolburg in die spruit

Martinva

New member
Wie kan my meer vertel oor die spruit wat uit die Vaalrivier loop ? As jy van Sasolburg af ry op pad Vereeniging op die R59 is daar n klein afdraai padjie na links, dis voor jy die groot brug kry wat oor die Vaalrivier loop. Ken iemand dalk die area daar ?

 

 

-26.753064,27.874675
 

Attachments

  • spruit.pdf
    2.1 KB · Views: 77

Martinva

New member
Dis hy ja !

Ekt gedink ek moet maar my klein rubber ducky vat en al langs daai riete gaan probeer, ek vermoed daars groot vis daar.
 
Top