Oranje se groot monsters

Big Mouth

New member
Ons was vir n week op die oranje river met my skool,ek gaan nog elke jaar saam om die rivier te geniet,Ek het ook elke jaar n geelvis stikkie gevat en n barber stok,maar hierdie jaar was anderste,ek wou daai monsters vang want almal van praat..Dit was betjie moelik om te hengel want ons moes die heeltyd van plek tot plek beweeg,Maar dit het nie vir Stefan en ek onder kry nie..Ons het maar duer die aand meeste van die tyd gehengel en almal weet mos diz BABER tyd..na ons gesettle het en aas in gegooi het die pret begin VIS NA VIS NA VIZ..Oranje rivier het my nie teleergestel hierdie jaar nie,meer as 50 babers was gevang in 4 aande grootste was 23kg,Die Rot babers her ons daren nie gepla nie..Oranje rivieris n moet op jou volgende visvang uitstapie,hy sal jou nie teleurtel nie :wfish STYWE LYNE
 

Skuimkop

Sealiner
Goed konsentrasie daar gehou met al daai eye candy wat saam met julle was, hahaha. Nee ek joke net maar julle het baie goed gedoen om so baie babers gevang te kry. En well done met daai mooi snor van 23 kilo's. En dit is soos jy se daai rivier is iets spesiaala om te beleef.
 

JFE

Senior Member
Baie goed gedoen daar julle het seker nie baie "vry" tyd gehad as die stokke so geloop het. Lekker
 

kleinkaas

New member
Nice gevang. Babers en meisies ::S::S

Waar het julle gevang? Ons vang gewoontlik by Blouputz op privaat grond en by die punt by Keimoes.Laaste paarkeer by die Punt klein barbers gekry, niks om te spog mee nie 7kg omgewing. Soek daai 30kg duikbote met turbo's

Robert
:fishn:fishn:::S:wfish
 
Top