SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2   
New Topic Reply Printer Friendly
Good fishing in Struisbaai @ L'Agulhas area  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Mon Jan 16th, 2012 03:51 pm
  PM Quote Reply
21st Post
Plastic-sinker
Member


Joined: Sun Jan 8th, 2012
Location: Riviersonderend, South Africa
Posts: 673
Equipment: PENN Fathom 25N, Sensation Rugged,12ft Adrenalin Shad master, 6'6 Shimano,Daiwa ...
Best Catch: 54cm spotted Grunter.
Favorite Fishing Spot: Struisbaai, Pongolapoort Dam Jozini, Infanta, Witsand, Blombos, De Mond, Aghalus
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
@HAMCO

Stel verseker belang!!!

Voor ek jou modules kan aanpak moet ek net eers, KRY REGTE TACKLE101 en MOENIE SEESIEK RAAK101 slaag.

Thanks!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Jan 17th, 2012 12:18 am
  PM Quote Reply
22nd Post
hamco
Senior Member


Joined: Fri Jun 4th, 2010
Location: Robertson, South Africa
Posts: 1067
Equipment: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...
Best Catch: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...26 Yellowtail and 7 Cob in 1988 as a schoolboy ...
Favorite Fishing Spot: Agulhas Banks
Boat: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...26 Yellowtail and 7 Cob in 1988 as a schoolboy ...JANELLE - 17'6 Sabre Cape Craft 2 x 60hp Suzuki ...
Club: FBYC and Suidpunt Diepsee Hengelklub
Status: 
Offline
Mana: 
Nog Dom, moet jou nie vireers so erg op wen oor tackle nie.

As jy eers R&S wil bemeester, konsentreer eers daarop.

Ek is nie 'n charter outfit nie, maar het genoeg lyne en tackle om een te kan wees. Daar is maar altyd iemand wat wil saam wat nie tackle het nie, dan gee ek maar.

Die basiese beginsels van R&S en bootvisvang is baie dieselfde, dit is net die lengte van die stokke wat verskil.

Daar by Stuisbaai Superette is oulike bootstokke wat nie nie te veel kos nie. Ek is maar 'n Penn man, dus gebruik ek my Penn 500 vir gooi vir galjoen van die kant af en ek vang ook my bodemvis en jong geelstert daarmee.

My grootste kabeljou van 20kg het ek gevang met 'n Penn Powerspin 6000 koffiemeul katrolletjie wat ek sommer by 'n sportwinkel op Robertson gekoop het.

Ons leer graag en daar is meestal plek.

Die ssesiek ding, soos Jaco by die kafee op Agulhas sê, na drie dae is mens ingerol. Ek vat maar nie te veel wyn en eet te reik die aand voor ek gaan visvang nie.

 

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Jan 17th, 2012 03:58 am
  PM Quote Reply
23rd Post
Plastic-sinker
Member


Joined: Sun Jan 8th, 2012
Location: Riviersonderend, South Africa
Posts: 673
Equipment: PENN Fathom 25N, Sensation Rugged,12ft Adrenalin Shad master, 6'6 Shimano,Daiwa ...
Best Catch: 54cm spotted Grunter.
Favorite Fishing Spot: Struisbaai, Pongolapoort Dam Jozini, Infanta, Witsand, Blombos, De Mond, Aghalus
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Hamco

Baie baie dankie vir jou aanbod en gaan verseker nie nee se nie. Soos jy se ek moet eers op R&S konsentreer, so ek gaan biekie die verskillend aspekte van R&S uit probeer. Het tot dusver nog net in die hawe met ligte tackle gevang.

Laat weet my waneer jy weer gaan nie wanner jy plek het vir 'n derde wiel, so ook die koste verbonde of hoe ek kan bydrae, maar sal dit vrek baie geniet om te kan saam tag!

Groete

Werner

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Jan 29th, 2012 03:44 am
  PM Quote Reply
24th Post
hamco
Senior Member


Joined: Fri Jun 4th, 2010
Location: Robertson, South Africa
Posts: 1067
Equipment: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...
Best Catch: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...26 Yellowtail and 7 Cob in 1988 as a schoolboy ...
Favorite Fishing Spot: Agulhas Banks
Boat: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...26 Yellowtail and 7 Cob in 1988 as a schoolboy ...JANELLE - 17'6 Sabre Cape Craft 2 x 60hp Suzuki ...
Club: FBYC and Suidpunt Diepsee Hengelklub
Status: 
Offline
Mana: 
Werner, smaak my daar see visse raak groter en groter.

PM vir my jou telefoon nommer, ek is die naweek van die 18/19de op Agulhas en dan weer 3/4 Maart vir die geelstert Bonanza, dalk die naweek daarna vir die 5spesie.

Jy moet ook daar 'n draai gaan maak as jy kan by die 5spesie - baie om te leer en te steel met die oë!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sun Jan 29th, 2012 07:16 am
  PM Quote Reply
25th Post
Plastic-sinker
Member


Joined: Sun Jan 8th, 2012
Location: Riviersonderend, South Africa
Posts: 673
Equipment: PENN Fathom 25N, Sensation Rugged,12ft Adrenalin Shad master, 6'6 Shimano,Daiwa ...
Best Catch: 54cm spotted Grunter.
Favorite Fishing Spot: Struisbaai, Pongolapoort Dam Jozini, Infanta, Witsand, Blombos, De Mond, Aghalus
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Datums onder belangrik in die dagboek aangedui! Thanx Hamco vir die info. Het ook my nommer vir jou ge PM.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed May 9th, 2012 07:21 am
  PM Quote Reply
26th Post
hamco
Senior Member


Joined: Fri Jun 4th, 2010
Location: Robertson, South Africa
Posts: 1067
Equipment: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...
Best Catch: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...26 Yellowtail and 7 Cob in 1988 as a schoolboy ...
Favorite Fishing Spot: Agulhas Banks
Boat: Hook, line and sinker (lood) - Handline and Rod and ...26 Yellowtail and 7 Cob in 1988 as a schoolboy ...JANELLE - 17'6 Sabre Cape Craft 2 x 60hp Suzuki ...
Club: FBYC and Suidpunt Diepsee Hengelklub
Status: 
Offline
Mana: 
Werner, vertel daar so bietjie van jou suksesse daar by Struisbaai.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 21st, 2012 11:08 am
  PM Quote Reply
27th Post
Fila se vis
Member
 

Joined: Thu Nov 15th, 2012
Location: Centurion, South Africa
Posts: 39
Equipment: Ambassadeur 10000 CL, Blue marlin multi tip rod, Shimano Vengeance ...
Best Catch: 8 KG Kabeljou and 20 KG Spotty
Favorite Fishing Spot: Torra baai Namibia
Boat: Not yet
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Hamco

Ek wil nou nie voor op die wa klink nie...

Eks tans `n student en gaan nou vir die eerste keer Struisbaai toe. Kan ek dalk `n "tag along" wees vir `n dag of twee daar teen die Suid kus dat ek net die ropes leer aangesien ek geen clue het nie!

Indien nie moontlik nie sal enige raad ook waardeur word..

Baie dankie

Philip du Preez (Fila se vis)

 

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Nov 21st, 2012 11:08 am
  PM Quote Reply
28th Post
Fila se vis
Member
 

Joined: Thu Nov 15th, 2012
Location: Centurion, South Africa
Posts: 39
Equipment: Ambassadeur 10000 CL, Blue marlin multi tip rod, Shimano Vengeance ...
Best Catch: 8 KG Kabeljou and 20 KG Spotty
Favorite Fishing Spot: Torra baai Namibia
Boat: Not yet
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Hamco

Ek wil nou nie voor op die wa klink nie...

Eks tans `n student en gaan nou vir die eerste keer Struisbaai toe. Kan ek dalk `n "tag along" wees vir `n dag of twee daar teen die Suid kus dat ek net die ropes leer aangesien ek geen clue het nie!

Indien nie moontlik nie sal enige raad ook waardeur word..

Baie dankie

Philip du Preez (Fila se vis)

 

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Dec 10th, 2012 02:46 am
  PM Quote Reply
29th Post
FRANS SNYMAN
Member
 

Joined: Fri Dec 7th, 2012
Location: Paarl, South Africa
Posts: 13
Equipment: OKUMA - CAST MASTER - PERLON
Best Catch: MUSSELCRACKER 10.5 kg 76 cm
Favorite Fishing Spot: Langebaan - Augulhas - Brandfontein
Boat: Not yet used. Stil building 12 foot cabin + 12 ...
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
I didn't know you were on this site aswell.
Katvis is of praat ek nou met die selfde ou met die rooi bakkie.
as dit jy is Kat dan weet jy ook wie ek is, Frans die een met die blou-groen opel kadet.
Mens as dit die Katvis is wat ek ken, hy is alom bekend in Struisbaai area, maar woon op Bredasdorp.
die beste hengelaar wat ek al ooit van gehoor het.( HY KEN )   

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Dec 10th, 2012 08:10 am
  PM Quote Reply
30th Post
ou kop
Member
 

Joined: Fri Nov 30th, 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 14
Equipment: daiwa saltist 50
Best Catch: 5kg cob
Favorite Fishing Spot: macassar
Boat: not yet
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
katvis ek myself is van struisbaai ma werk oorsee wa gewoonlik haal julle prawn uit op struisbaai ekt gewoonlik gegaan in dai baaitjie by Pietie se huis en dit het elke keer maar swak uitgekom.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Dec 10th, 2012 08:55 am
  PM Quote Reply
31st Post
FRANS SNYMAN
Member
 

Joined: Fri Dec 7th, 2012
Location: Paarl, South Africa
Posts: 13
Equipment: OKUMA - CAST MASTER - PERLON
Best Catch: MUSSELCRACKER 10.5 kg 76 cm
Favorite Fishing Spot: Langebaan - Augulhas - Brandfontein
Boat: Not yet used. Stil building 12 foot cabin + 12 ...
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
Hallo
Ek gebruik glad nie prawn by struisbaai of enige plek in die rondte nie net
wonderwurm ,rooiaas,tjoka en visaas vir als wat ek vang.
wonderwurm my beste aas.
daar is 'n wonderlike plek waar ek hulle uithaal grawe meeste van die kere nie eers
nie, van hulle is so middelvinger dikte en so lank soos jou voorarm.

:ifishin

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Dec 10th, 2012 09:08 am
  PM Quote Reply
32nd Post
ou kop
Member
 

Joined: Fri Nov 30th, 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 14
Equipment: daiwa saltist 50
Best Catch: 5kg cob
Favorite Fishing Spot: macassar
Boat: not yet
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Hi
as jy rerig weer op struisbaai is en jou aas raak op veral rooi-aas en wit sandmossel ek ken n oom wat daar bly wat altyd het,ek grawe gewoonlik maar voor beachcomber soos ons dit noem en dit kom maar swaar uit.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Dec 11th, 2012 08:04 am
  PM Quote Reply
33rd Post
Daniel9
Member


Joined: Fri Mar 9th, 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 121
Equipment: Daiwa sl50's G3 Blue marlin
Best Catch:  30kg GT,95kg bronzi,8kg Kob on spoon,3.5kg bass, 15kg Dorrado
Favorite Fishing Spot: myl100
Boat: no
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Dagse

Enige iemand n nuwe verslag oor struis sover die somer?? Is amper opad soentoe.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jan 4th, 2018 11:53 am
  PM Quote Reply
34th Post
$harkBait1
Senior Member


Joined: Tue Feb 9th, 2010
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 889
Equipment: 'handlyn'
Best Catch: Steenbras 15kg , kob 103cm
Favorite Fishing Spot: the ocean
Boat: n/a
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Hi all. I know a se wind is prefered in struis to fish, but would just like to get your input on a west, east and a sw wind? Been wanting to go down between 7 & 9 jan . Wind is strong west changing to moderate sw changing to east thereafter according to weather sites. Whats your thoughts? Thanks

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sat Jan 20th, 2018 12:38 pm
  PM Quote Reply
35th Post
Oosie
Senior Member


Joined: Thu Nov 20th, 2008
Location: Jeffreys Bay, South Africa
Posts: 699
Equipment: Poseidon 14ft rod, Shimano 20/40 reel, 10kg line
Best Catch: Steenbras 13kg, Hentiesbaai / 12kg Kingfish, Porto Amboim
Favorite Fishing Spot: Jeffeys Bay, Cape St. Francis, Gamtoos, Sundays
Boat: No, Buddy kayak for river fishing
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
I don't think you will get an answer my friend, that thread is 6 years old. Maybe that guys retired already.:blah:blah:blah

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 01:55 am Page:  First Page Previous Page  1  2     
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Hotspots > Good fishing in Struisbaai @ L'Agulhas area Top