SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2   
New Topic Reply Printer Friendly
Krugersdrift dam  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Tue Nov 29th, 2011 06:20 pm
  PM Quote Reply
21st Post
Cheetha FS
Sealiner


Joined: Mon Oct 11th, 2010
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 2846
Equipment: Shimano's
Best Catch: Barbel 28.7kg, Karp 9.6kg, Kob 8kg, Steenbra 12kg, Bronzie 85kg, ...
Favorite Fishing Spot: Skeleton Coast, Wild Coast, PE
Boat: Jurgens Ski boat, Ford Ranger 4L V6
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Henry Botes wrote: Baie dankie jy moet my asb laat weet wanneer jy weer gaan ek gaan woensdag aand sommer net saam met die twee seuns net om bietjie weg te kom my sel no 0824502597 dankie vir jou raad ek laat weet wat gebeur het.

As jy uitgaan ry verby Krugersdrift se ingang en na so 2.5km draai jy regs op n grondpad. Dit is Soetdoring se kant en dit is baie beter pad en water om te hengel! By die ingang draai jy regs  en ry tot by amblisie blokke. dan ry jy deur die hek tot by n plaas huis waar jy links waar jy verby n windpomp ry. Die pad is relatief in die veld maar heel eenvoudig! Ry dan tot jy n eiland in die water sien. Jy ry dan tot daar n kop reg in jou pad staan. As jy groot katte wil vang moet jy beryd wees om biekie te wade en dan n stoot jy n plattie dat hy poep! As jy karp vang dan gebruik jy n degie met n floatie en doop hom in FX of Vaaldam. "beste dips in daai dam" Tigernuts tel weer grootes op in die nag!

 

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Dec 7th, 2011 12:51 pm
  PM Quote Reply
22nd Post
Astrix
Member


Joined: Thu Nov 17th, 2011
Location: Swellendam, South Africa
Posts: 527
Equipment: Daiwa/Shimi
Best Catch: Fish
Favorite Fishing Spot: Ocean
Boat: ?
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Verlang ek nou na daardie dam, het baie daar gaan visvang, en as die karp byt gaan dit mal.  Die babers is ook baie en hulle is groot!  Weet van 'n ou wat 20kg Baber met vlieg gevang het.  Moet se so goed soos die hengel is met tye so moeilik kan daai dam ook wees, maar dis veilig wat baie punte tel

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 08:37 pm Page:  First Page Previous Page  1  2     
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Krugersdrift dam Top