roodeplaat

lourenslouw

New member
hi 

Ek gan volgende naweek roodeplaat dam hengel en het gehoop iemand kan my bietjie raad gee op die dam. dit sal my eerste keer wees by die nuwe water

 

dankie:wfish
 
Top