SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Baber aas wat werk die beste ?  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Tue Nov 15th, 2011 05:13 pm
  PM Quote Reply
1st Post
BUSH1
Member


Joined: Mon Nov 1st, 2010
Location: BELLVILLE , South Africa
Posts: 112
Equipment: DAIWA , SHIMANO , PENN
Best Catch: YELLOWFIN TUNNY 92 KG
Favorite Fishing Spot: FALSE BAY , DASSEN EILAND
Boat: SUPREME CAT19(Bosvark ) Stingray RIB 5m (Sniper)
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek het nog altyd beter sukses met platties as enige ander aas , het die naweek weer hoenderlewer N kans gegee op die een stok hoenderlewer en plattie op die anderstok probeer eind resultaat platties 21 babers hoenderlewer 1 . So hoenderlewers werk volgens my Nie regtig so goed nie

Die visse was almal in die 8 tot 11 kg range met so paar kleintjies 2-3 kg ek het nog nooit groter as 15 kg op plattie gevang nie . My vraag vang mens 20kg + net op viskoppe of ek maar net weer ongelukkig ?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Nov 15th, 2011 05:28 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
BUSH1
Member


Joined: Mon Nov 1st, 2010
Location: BELLVILLE , South Africa
Posts: 112
Equipment: DAIWA , SHIMANO , PENN
Best Catch: YELLOWFIN TUNNY 92 KG
Favorite Fishing Spot: FALSE BAY , DASSEN EILAND
Boat: SUPREME CAT19(Bosvark ) Stingray RIB 5m (Sniper)
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Hoender lewers maak wel goeie aas vir platties het seker 40 met die drom gevang

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Nov 15th, 2011 05:30 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Fanie
Sealiner


Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Equipment: Art lure, Bagleys (what else !)
Best Catch: 2 SA art lure records and a few others over ...
Favorite Fishing Spot: Die groot plas !!
Boat: Power and Sailing Fishing
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Kooie duikens !

Probeer gerus kuikens.  Onthou dat die klein babertjies baie meer is as die grotes, hulle sal dus bo alle waarskynlikheid die aas eerste kry !

Die enigste rede waarom jy met 'n vis kop groter babers vang is omdat die kop nie deur klein babertjies ingesluk kan word nie.

Location - die plek waar jou aas le is belangrik - as dit by die groot baber is dan kan hy dalk vat, as jy tussen die kleintjies le gaan hulle die aas eerste vat.

Attachment: Location_Location_Location.jpg (Downloaded 491 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Nov 15th, 2011 08:38 pm
  PM Quote Reply
4th Post
KleinVis
Member


Joined: Sun Jan 30th, 2011
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 150
Equipment:  Loomis IM7 6'6" Dropshot-->Omoto SOL 3000 katrol, Mirage 9Ft, ...
Best Catch: 3.6 Karp, 1.2Kg Barber, 0.5Kg Bass
Favorite Fishing Spot: -
Boat: -
Club: -
Status: 
Offline
Mana: 
Bush, mag ek dalk vra waar jy so baie gevang het??
Thanks
Kleinvis

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 16th, 2011 05:19 am
  PM Quote Reply
5th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
ek stem saam... wil net by se dat elke dam verkies nie noodwendig dieselfde aas nie (logies). bv. vaaldam looi jy babers met platties en viskoppe maar kuikens werk nie helemal so goed nie, alhoewel jy hulle nog maklik vang. Harties is weer anders om, daai babers los nie n kuiken uit nie...

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Nov 16th, 2011 06:54 am
  PM Quote Reply
6th Post
BUSH1
Member


Joined: Mon Nov 1st, 2010
Location: BELLVILLE , South Africa
Posts: 112
Equipment: DAIWA , SHIMANO , PENN
Best Catch: YELLOWFIN TUNNY 92 KG
Favorite Fishing Spot: FALSE BAY , DASSEN EILAND
Boat: SUPREME CAT19(Bosvark ) Stingray RIB 5m (Sniper)
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Hi kelvin het in Mpumalanga by ñ plaas dam gevang

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 16th, 2011 06:55 am
  PM Quote Reply
7th Post
Cheetha FS
Sealiner


Joined: Mon Oct 11th, 2010
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 2847
Equipment: Shimano's
Best Catch: Barbel 28.7kg, Karp 9.6kg, Kob 8kg, Steenbra 12kg, Bronzie 85kg, ...
Favorite Fishing Spot: Skeleton Coast, Wild Coast, PE
Boat: Jurgens Ski boat, Ford Ranger 4L V6
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Die beste veral as jy nie n plek ken nie is om n kluis vol aminusie saam water toe te neem. Platties is ok my nomer een aas. Neem kuikens, slakke, fiskoppe ens. en probeer als as jy sukkel. Dit is soos Fanie se location is die belangrikste. n Baber sal bv. net om die draai van n stroom le en wag vir sy prooi, of onder n boom of riete waar finke hulle neste maak. Babers is baie lief vir voel mus ook! Wat my tweede beste aas is as ek dit kry en dit is net waneer dit reen is skurwe rig padda. die padda swem nie onder water nie en le bo op die water en skop. As n baber hom vat is dit noggals iets om te beleef.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Nov 16th, 2011 11:46 am
  PM Quote Reply
8th Post
Fanie
Sealiner


Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Equipment: Art lure, Bagleys (what else !)
Best Catch: 2 SA art lure records and a few others over ...
Favorite Fishing Spot: Die groot plas !!
Boat: Power and Sailing Fishing
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
 Babers is baie lief vir voel mus ook!
Eintlik is dit half verteerde vissies wat die voels mis, moenie dink in terme van voelmis nie.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 16th, 2011 01:12 pm
  PM Quote Reply
9th Post
Cheetha FS
Sealiner


Joined: Mon Oct 11th, 2010
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 2847
Equipment: Shimano's
Best Catch: Barbel 28.7kg, Karp 9.6kg, Kob 8kg, Steenbra 12kg, Bronzie 85kg, ...
Favorite Fishing Spot: Skeleton Coast, Wild Coast, PE
Boat: Jurgens Ski boat, Ford Ranger 4L V6
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Fanie wrote:  Babers is baie lief vir voel mus ook!
Eintlik is dit half verteerde vissies wat die voels mis, moenie dink in terme van voelmis nie.


lol.. Die voels wil nie val nie nou moet die babers maar hulle k#k opeet tot een val.

Ek het al toe ek jonger was by OS durant se hoenderplaas omtrent 15kg se hoendermis gaan haal en als op een spot met die kanoo gegooi en toe dit aand raak toe klap ons die babers op kuikens!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Nov 16th, 2011 02:11 pm
  PM Quote Reply
10th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Cheetha FS wrote: Fanie wrote:  Babers is baie lief vir voel mus ook!
Eintlik is dit half verteerde vissies wat die voels mis, moenie dink in terme van voelmis nie.


lol.. Die voels wil nie val nie nou moet die babers maar hulle k#k opeet tot een val.

Ek het al toe ek jonger was by OS durant se hoenderplaas omtrent 15kg se hoendermis gaan haal en als op een spot met die kanoo gegooi en toe dit aand raak toe klap ons die babers op kuikens!

hoendermis as lokaas werk baie goed vir karp ook... teid and tested and trusted... net moeilik om te kry wat nie met gron gemang is nie... m sjuuuuuut

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 16th, 2011 04:06 pm
  PM Quote Reply
11th Post
Fanie
Sealiner


Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Equipment: Art lure, Bagleys (what else !)
Best Catch: 2 SA art lure records and a few others over ...
Favorite Fishing Spot: Die groot plas !!
Boat: Power and Sailing Fishing
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Cheetha FS wrote: Fanie wrote:  Babers is baie lief vir voel mus ook!
Eintlik is dit half verteerde vissies wat die voels mis, moenie dink in terme van voelmis nie.


lol.. Die voels wil nie val nie nou moet die babers maar hulle k#k opeet tot een val.

Ek het al toe ek jonger was by OS durant se hoenderplaas omtrent 15kg se hoendermis gaan haal en als op een spot met die kanoo gegooi en toe dit aand raak toe klap ons die babers op kuikens!


Al van 'n exkormorant gehoor ?  Met my eie oe gesien hoe vat 'n baber 'n kormorant wat in die water duik in bloemhof.  So een mooi kolkie later.

Ek is seker hoe groter die voel hoe groter die vis en ek praat steeds van visvang ok. 

So as jy 'n volstruis iewers kan kry...  :-D

He he he... dit herhinner my toe die volstruise so gevrek het van voelsiekte het iemand vir my 'n SMS gestuur wat se ek hoef nie oor die siekte bekommerd te wees nie, dit affekteer net groot voels.

Nou ja dis die tipe die vriende wat ek het.

Hoender vere wat nat word trek babers ook baie aan.  So nat hoenertjie sal beslis die ding doen.  Die pick & pay hoeners het natuurlik nie vere nie, maar ek weet in die plakkerkampe is daar hoeners met vere.  Dalk een aan die guns bewys en HULLE vir 'n slag laat voel hoe dit voel ne'.  Uiteindelik 'n manier om wraak te neem.  Buitendien, wie gaan hulle glo :-D

 

 

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Nov 17th, 2011 05:25 am
  PM Quote Reply
12th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
hahahahahaha

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Nov 17th, 2011 07:33 am
  PM Quote Reply
13th Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Mmmm dan moet ek bietjie gaan draai maak by die hoender boerderye daar by Kameeldrif waar ek bly. Glad nie 'n slegte plan nie.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Nov 24th, 2011 11:15 am
  PM Quote Reply
14th Post
connas
Member


Joined: Thu Aug 26th, 2010
Location: Schweizer Reneke, South Africa
Posts: 297
Equipment: 2x shimano 13ft alivio rods 2x shimano 6000 ...
Best Catch: 2x shimano 13ft alivio rods 2x shimano 6000 ...25.7 kg Baber & 6.2 , 5.0 & 4.5 ...
Favorite Fishing Spot: bloemhof dam & schweizer dam
Boat: none
Club: none
Status: 
Offline
Mana: 
beesbloed werk ook as lok aas vir babers vra my !

het my pb op n kriek gevang wat ek met n druppel brake flued ge spike het ,lol en ek was glad nie spyt nie 25.4 kg by die oord in bloemhof dam gaan try dit satisfaction garinteed

:wfish

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Nov 25th, 2011 01:45 pm
  PM Quote Reply
15th Post
Corlic
Member


Joined: Fri Oct 21st, 2011
Location: Boksburg / Sunwardpark, South Africa
Posts: 179
Equipment: 13ft Raging bull, Emcast Advance
Best Catch: 12.6 kg Common Carp, 16kg Barbel, 24kg Cob, 60kg Spiny-Tail ...
Favorite Fishing Spot: Where ever they bite
Boat: Canoe
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Probeer slakke. Ja, slakke. Die gewone slakke wat jy in die tuin kry. Vat gewoonlik so twee lekker groot slakke, op een hoek (breek eers die dop af), en dip hulle dan in rooi florescein poeier. Dodelik in Harties, Vaaldam, en meeste dorps damme waar ek al gevang het.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Nov 28th, 2011 12:31 pm
  PM Quote Reply
16th Post
Henry Botes
Member
 

Joined: Wed Nov 2nd, 2011
Location: BLOEMFONTEIN, South Africa
Posts: 21
Equipment: PENN ,KINGFISHER
Best Catch: BABER 21KG
Favorite Fishing Spot: BLOEMHOFDAM
Boat: FISHINSKI
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
Hllo kan jy my verduidelik hoe 'n mens die platanna aan jou hoek sit ek glo ek sit dit verkkerd aan en vrek hy later of bly hy lewe sal waardeer dankie Henrty

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Dec 1st, 2011 07:46 pm
  PM Quote Reply
17th Post
Richard M
Senior Member


Joined: Sat Nov 1st, 2008
Location: Klerksdorp, South Africa
Posts: 465
Equipment: TLD20 2 Speed. Kingfisher Cuda Ski, Shimano TwinPower 10000 on ...
Best Catch: Sailie - 25kg
Favorite Fishing Spot: Dullstroom, Bloemhof, Richards Bay & Ponta Malongane
Boat: Falcon SR575 RIB. 2 X Evinrude 50hp ETECS
Club: No thanks
Status: 
Offline
Mana: 
Barbel are predators, so any natural bait with a bit of movement will/should produce results, more so than a dead or drift bait. That said, I have had days at Bloemhof where the snorbekke preferred carp fillets over live platties. Right place, right time I suppose. We always start with live platties, if nothing takes within the hour, try poking the dead ones full of holes to release some "juice" or switch to a fish head or fillet bait. Some days they are just plain fussy, thats fishing!:fishn

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Dec 2nd, 2011 04:35 am
  PM Quote Reply
18th Post
BUSH1
Member


Joined: Mon Nov 1st, 2010
Location: BELLVILLE , South Africa
Posts: 112
Equipment: DAIWA , SHIMANO , PENN
Best Catch: YELLOWFIN TUNNY 92 KG
Favorite Fishing Spot: FALSE BAY , DASSEN EILAND
Boat: SUPREME CAT19(Bosvark ) Stingray RIB 5m (Sniper)
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Henry haak die plattie net deur die lippe , nie te diep nie en jy is ready to go , probeer gerus metode met die prop bo , jy is gewaarborg op sukses

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sat Feb 25th, 2012 04:35 pm
  PM Quote Reply
19th Post
Ossewa
Member


Joined: Sun Jan 15th, 2012
Location: Henley On Klip, South Africa
Posts: 8
Equipment: Okuma rods and reels, hooks, sinkers, and some other stuff ...
Best Catch: Largemouth Yellowfish, 6kg
Favorite Fishing Spot: Vaaldam
Boat: Canoe
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Ek het al hoenderlewers propbeer, maar nie baie suksess gehad nie... Platties werk elke keer, hak net 'n groot hoek deur die Plattie se linker agter been

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 11:15 am  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Baber aas wat werk die beste ? Top