Handmade Knives

Fanie

Sealiner
Hi Fredster,

Ek het al van Bertie Rietveld, dr Erich en 'n paar ander ouens se messe gesien. Hierdie ouens maak versamel stukke en vanuit 'n kuns oogpunt is die messe meesterstukke. Selfs die prosesse wat die ouens volg is ongelooflik, en alles natuurlik presisie vakmanskap.

Egter nie my ding nie - mooi om na te kyk en te bewonder maar ek wil vis en biltong en goeters sny sonder om te wonder met hoeveel duisend my belegging gaan verminder... so ek koop maar die el cheapo sjinese messe.
 
Top