Security

Genhiphop

New member
Hi julle

iets wat elkeen van ons vissermanne raak is seker die sekuriteit by meeste damme ens. wat doen julle vir sekuriteit?? behalwe nou al die pype en 2ton jack's om die manne mee te donner??

het niemand nog aan iets gekom of gedink aan n produk wat werk nie?? soos n moewiese alarm stelsel wat die hele buurt sal wakker maak nie?

enige idees of produkte wat reeds bestaan??
 
Fanie

Sealiner
Beste is seker maar om een van die vele ongelisensieerde AK's te kry wat so vrylik in omloop is... vanaf R150 maar kos so R1000 en skiet sewe soort wit waks uit enige een agter die water lyn wat dit binne 300m waag.

"Nee hel konstabel, ek het nog nooit so iets gesien nie, die' ou het homself vier skote in die bors met sy eie AK geskiet !"

Ons mag mos nie outomatiese wapens besit nie.
 
Genhiphop

New member
Fanie wrote:

whahhaahahhahahahahahahaa dis n goeie een...... ;-) LOL
 
Kerneels

New member
ek vang by n dam wat veilig is, maar ek sien die manne koop die wireless alarms met sensors,

my opsie ek het n pitbull gekoop, ek le en slaap lekker sy sal als doen wat tedoen is.
 
Kerneels

New member
hel Diesel het jy ook daai probleem, wag n jaar en n half net om tehoor dis afgekeur, nou moet ek eers wag vir my brief in die pos om tese hoekom...... die eters wil net nie he ons moet guns he nie, toe koop ek nou maar n crossbow, en nou vra ek hoe trace hulle n man as daar n man 5 dae later in die dam op kom met n gat in sy bors....

julle moet dink manne
 
Genhiphop

New member
Kerneels wrote:

ek laaik die plan..... klink vir my na n baie beter opsie...... hy maak nie n geluid nie en ook hulle sal dit nooit kan trace na jou toe nie.....  hooosssssssss jaaaaaaa
 
Kerneels

New member
R350 by salomons, natuurlik moet jy bietjie stry en R7.50 vir n pyl of n home made pyl vir R0.50 om mee tespeel en die eters op die bote teskiet.

maar daai klein manne skiet op 40m deur n rekenaarkas.

die ander opsie is natuurlik n voorlaaier, wat ek ook het hy skiet op 100m n rekenaar in kas amper in 4. n 50cal.
en as jou leads klaar raak kan jy somer een van jou punte vat.
 
Genhiphop

New member
kerneels ek neem dan aan jyt geen lisensie nodig vir n boog nie?? waar is die solomons?? laat ek biekie gaan inloer ;-) hehe
 
renrew

Senior Member
This is what i take with, armed with either pepper balls or some goons. You can also adjust the velocity on the gun, but to give you an idea the last time I went to play ihad to turn the gun down quite abit to play within the legal limits and that shoots at 300fps.

Trust me even at 300fps it hurts with a paintball.
 
Attachments

  • GNBTOMEGA.jpg
    GNBTOMEGA.jpg
    17.5 KB · Views: 164

Kerneels

New member
Solomons adverteer in die stywe lyne maar dis daar in pretoria noord.

Iemand het my ook vertel van die paintball guns soos jy hier wys wat jy die pepper balle in sit, klink of dit soos n bom kan werk, en eerlik waar as ek so ding uit ruk gaan jy hardloop want dit lyk nogal na n regte een, en die voordeel, veral vir die mooier geslag is dat jy nie gaan sukkel om hom oor telaai nie,

miskien moet ek so een aanskaf sal volgende keer as ek wil gaan bank sake doen nie meer 2 ure in n ry staan as ek hom saam vat nie...........................

:uzi
 
renrew

Senior Member
Glo my dit is amper n perfekte copy van die regte ene, ek mos hom terug vat na die iwnkel toe waar ek hom gekoop het want die voorste mounting was los. Toe ek hom uit die boot haal toe kon jy sien mense was bietjie gestress en dit was nog erger toe ek by n winkel in loop met hom.
 
kaboem

Sealiner
Kerneels wrote:
R350 by salomons, natuurlik moet jy bietjie stry en R7.50 vir n pyl of n home made pyl vir R0.50 om mee tespeel en die eters op die bote teskiet.

maar daai klein manne skiet op 40m deur n rekenaarkas.

die ander opsie is natuurlik n voorlaaier, wat ek ook het hy skiet op 100m n rekenaar in kas amper in 4. n 50cal.
en as jou leads klaar raak kan jy somer een van jou punte vat.

Jy neek n goeie biltong kas op Kerneels!!!

Werner as jy by n winkel inloop met daai ding onder die arm sal ek ook heel benoud raak....veral in SA...lol
 
Kerneels

New member
TIA - This IS Africa.

taking guns, alarms, dogs and sometime your mother in law to put her at the first swim so you will be safe.
 
I found this site tonight and I have to admit to being fascinated by the way you guys approach your fishing in Africa - fair play to all you lads.

The scariest wildlife I get is Mink and the occasional drunk / junkie
 
kaboem

Sealiner
Hi Horizonfishfinders

Firstly Welcome to Sealine mate :welcomesea:Hope you enjoy the forum.

Here in South Africa the fishing is sometimes best where the lakes are most dangerous to fish... we have plenty venues here in SA where we will not dare to go fishing at! We have had cases where guys have been robbed at gunpoint people have had all their kit stolen, we have even had a few cases where people have been killed next to some of our waters.....

Now thats the Grim and and Ugly part. Luckely for us we have many more safer venues than dangerous ones. And those are the ones we would rather fish.

The sad part is that we have fish well over 50lbs in some of these dangerous areas that will never be caught. Upside is we have huge lakes like Klaserie, Tzaneen and Doorndraai where you are relatively safe. And where carp can be caught as wild as they come...

Hope you enjoy this forum and we are looking forward to your input here.

PS..... GO SPINGBOKS !!!

sorry had to slip that one in there.... wahahahahahaha;)

Top