Jag geleentheid naby Kaapstad...

Nico Zietsman

New member
Hi, kan iemand dalk vir my kontak besonderhede gee van 'n plaas waar mens springbokke, rooibokke of kudu's kan skiet naby Kaapstad.

Ek het basies klaar gejag vir die jaar maar is lus vir nog 'n laaste trip indien die ry net nie te ver is nie.

Lainsburg, Mosselbaai, Weskus ens.

Groete,
Nico
 
Beyers

New member
Nico - ek sien jy vang graag by St Francis. Ek is vanaf 5-9 Des by Port St Francis met my boot. Kan jy my dalk n kontak of raad gee wat my kan help om gedurende die paar dae diepsee sukses te behaal. Ek het 'n goeie jagkontak naby Bethulie indien jy belangstel vir die toekoms - groot 12000 ha plaas met BAIE wild.

Dankie

Beyers.

Beyers wrote:

google is your friend! theres a place out in stellenbosch/somerset west but they mo*r to expensive
 
Top