Guldige kans.

Skuimkop

Sealiner
Dagse mense.

Ek beplan om die naweek van 23 - 25 September of een van die naweke van 21 - 23 Oktober of 28 - 30 Oktober na Die hoek naby Bloemhof toe te gaan om 'n wereld rekord in 'n lynklas te gaan probeer opstel vir baber. Nou ek gaan net Karp vang vir aas en die res van die tyd gaan ek konsentreer op babers met aas en kunsaas.

Ek glo daar gaan baie tyd wees tesun die wag omdat ek nie die Karps heeltyd gaan target nie maar slegs tot ek genoeg aas het.

So as daar iemand is wat graag ook groot babers wil vang en van my tricks wil leer en sien hoe ek dinge doen is julle welkom om ook daai tyd saam te gaan. Ek sal wie ookal besluit om saam te gaan help om ook 'n mooi snor te vang en so ook aan SACCS te kan behoort.

As daar genoeg belangstelling is kan ons dit dalk sommer 'n baber social maak en dan sal ek ook vir Hennie Moller en dalk vir Enigma vra om saam te gaan om ook die manne te help. Ons kan even kyk of ons die Oewerhengelaar betrokke kan kry of tenminste 'n artikel oor daai naweek vir hulle skryf.

Wie is in?
 

Naruto

Sealiner
Klink lekker. Ons het ongelukkig ligas daai tyd. Sterkte met die rekord poging! Dit gaan verseker n belewenis wees vir wie ookal saam gaan.
 

Enigma

Moderator
My kids are fishing in the SAFBAF junior tour match in beginning Oct and I'll be fishing in the river day and night and after dropping the kids be fishing barbel only in the Bloemhof sloep.

To maximise your catch of big cats target Grass Carp as bait fish in the de Hoek area.

I aim to break my 37.2kg PB that I caught there although the average is around 14-18kg

You'll just have to be careful as to where you go fish when targeting big fish in the river as some areas have a lot of reef and in places there are some large submerged trees.

If you get the area right the water is clear enough to land big fish. My PB on IGFA 2kg is a fish of 18.735kg
 

Skuimkop

Sealiner
Thanx for the tips Enigma. I did a search and saw in previous posts you said Grass Carp is the best for baits at Die Hoek so that was already part of my game plan. Actually I was planning to target them at venues I'll be fishing before I go there to get a good size Grassie or two that I will freeze. I will make a turn by you to have a chat to you and to tap you of some knowledge if you don't mind before I go and to buy myself some line.

And good luck with your attempt to better your PB, I hope you succeed.
 

Skuimkop

Sealiner
Marjohn wrote:
Het jy al op 'n datum besluit?
Ek dink nie September gaan 'n goeie tyd wees nie so ek kyk na een van die Oktober naweke. Die rede hoekom ek na die drie spesifieke dae kyk is agv die donker maan. In my opinie is dit die beste tyd om die monsters te target en daarom kyk ek ook om verlof in te sit want dis actualy donker maan tydens die week tesun daai naweke.
 

Ant86

Sealiner
hey Skuimkop
"die naweke van 21 - 23 Oktober of 28 - 30 Oktober"- I will definately be keen for either weekend.I read somewhere that you said the big whiskers will be around when there is no moon.
I did a search and found that from the 25th of october to the 2nd of November the moon will be in this phase.
I was busy planning from Wed 26th to Sunday 30th October.

If you decide on a different date I will still be very interested,gladly help you catch some carp in exchange to learn more.

Keep me updated via my gmail account.

Regards Anthony
 

Marjohn

New member
Laat weet ons dan op watter naweek jy besluit. Ek sal beslis 'n draai wil maak daar by jul, Bloemhof is darem nie te ver van my af nie.
 

Skuimkop

Sealiner
Brakkanjan wrote:
Begin die karpe nie in september, begin oktober te spawn nie?

Om en by daai tyd ja. Baie mense glo dit is na die eerste reenvals na die winter maar dit is nie 100 % korek nie en ek gaan ook nie aan die stry gaan met iemand hieroor nie. Maar dit is darem 'n redelike aanduiding wanneer Karps gaan begin spawn. Die feite is egter iets heel anders en ek haal vir julle 'n stuk uit die Aquacultural Curriculum Guide aan wat ek verkry het deur ons eie Prof Paul Skelton wat die boek Varswater spesies van Suider Afrika geskryf het.

"Carp Spawning: [/b]Changes in water temperature have an affect on carp’s spawning habits. Carp spawn in the spring and early summer when the water temperature is around 16-26 °C. It may take place over several days. If food is scarce, fish will progressively spawn, i.e., a few eggs at a time. In tropical regions, Carp may spawn more than once. The individual spawns usually one time, but the population may spawn over the entire season. The embryonic development of carp takes about 3 days at 20-23 °C. If hatching comes too close to winter the young carp fry do not have enough time to build up reserves of fat before winter sets in and they perish. Growth is rapid where the water is warm and rich in food. Carp can reach 0.9kg and 15cm in length in a year. They continue to grow at that rate, but not in waters that are too cold (below 10 °C) to encourage maximum size. The ideal temperature for maximum growth is 20-28 °C."

 
 

Skuimkop

Sealiner
Maar dit is darem 'n redelike aanduiding wanneer Karps gaan begin spawn.
Ek lieg eintlik hier 'n bietjie want die eerste reenvals na winter ding sal net 'n redelike aanduiding wees in Gauteng en ander somer reenvals streke. Die Kaap provinsie bv is 'n winter reenvals streek en die 'trick' is dus by die deur uit.
 

Brakkanjan

Senior Member
Lol Skuimkop, die rede hoekom ek vra oor die Karpe is omdat ek hoop jy sukkel nie om Karp te vang vir aas nie ;)

Sterkte ;)
 

Skuimkop

Sealiner
Goeie nuus manne. Ek het met Hennie Moller gepraat en dit klink of hy ook saam gaan daai naweek. Ons moet dit net nog bevestig. Ek dink ons kyk hier na een van die Oktober naweke maar sal julle nog laat weet watse een. Die man lyk my is op 'n missie vir revenge na 'n REUSE snor hom gebreek het by Bloemhof vrooer die jaar so die nerwe gaan verseker spat daai naweek en dit gaan nie ons nerwe wees nie, hahaha. Hopenlik kan ons Enigma wat vroeg in Oktober ook Die Hoek toe gaan ook tap vir tips, info ens.
 

Ant86

Sealiner
BAIE BAIE MOOI!!!

I am in ,let me know what dates.

As my previous post;

"die naweke van 21 - 23 Oktober of 28 - 30 Oktober"- I will definately be keen for either weekend.I read somewhere that you said the big whiskers will be around when there is no moon.

I have serious fish fever at the moment,I spent a few hours yesterday at a veld casting to objects just to practice,lol
 

Shimmy

New member
How did i miss this.....

mense ek sal graag will deelneem. die twee datums vir oktober maand is goed vir my. Dankie
 

Skuimkop

Sealiner
Ek sal julle op hoogte hou. Ek braai dalk by Hennie oor so week of twee saam met 'n ander Oranje rivier baber man dan gaan ons groot baber talks hou en heelwaarskynlik die vleis brand, hahaha.

Ons sal seker datums dan vas maak en strategie bespreek. HKGK.
 

Ant86

Sealiner
Any updates?

I need to apply for leave soon as this is a busy time of the year for us work wise.

I am looking extremly forward to learning a lot from some of the barbel masters

Regards Anthony
 

Skuimkop

Sealiner
Antjar wrote:
Any updates?

I need to apply for leave soon as this is a busy time of the year for us work wise.

I am looking extremly forward to learning a lot from some of the barbel masters

Regards Anthony
I'm meeting up with another guy from the Rigtersveld either Friday or Saturday afternoon and then we will braai a vleisie at Hennie's place. There we will talk about Oranje river fishing posibilities for the future and the Die Hoek trip we are planning. Dates will be set and I will post them here on Sunday or early next week (Monday/Tuesday). If dates are decided on I will have to confirm with Sarie first if there is open caravans available for the time we decided on, but I'll keep you informed as things must start happening now.
 
Top