SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Alarms  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Mon Jun 6th, 2011 06:01 am
  PM Quote Reply
1st Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
Toe ons klein was het ons altyd 2 lee konfyt blikke gevat 2 gaatjies deur geslaan en n tol wol met die 2 verbind dan het ons dit oor lang afstande van kamer tot kamer gesit en so telefoontjie gespeel.....

Ek sien deesdae dat al hoe meer baber hengelaars alarms begin gebruik ek wil graag julle opinies hoor omdat n baber nie dadelik vas is soos bv n karp nie en eers met die aas swem kou swem kou swem, as die alarm heeltyd skree as die baber beweeg is dit nie moontlik dat die "klank" vibrasie deur die lyn na die eindgerei gaan en tog steuring veroorsaak en veroorsaak dat jy die baber se belangstelling kan verloor nie?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Jun 6th, 2011 06:47 am
  PM Quote Reply
2nd Post
AYOBA!
Sealiner


Joined: Fri Sep 17th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 3291
Equipment: N/A
Best Catch: N/A
Favorite Fishing Spot: Anywhere
Boat: N/A
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
ek dink dis nie net die alarm se klank wat die visse kan hoor nie, maar al die klank rondom jou visstokke en selfs die dronk mense se harde "doef" "doef" musiek wat naby jou kamp, en die gillende skreuende kinders...

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Jun 6th, 2011 06:55 am
  PM Quote Reply
3rd Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
maar omdat die alarm direk teen die lyn is kan dit dalk n groter invloed hĂȘ? Ek weet nie ek vra?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Jun 6th, 2011 07:04 am
  PM Quote Reply
4th Post
AYOBA!
Sealiner


Joined: Fri Sep 17th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 3291
Equipment: N/A
Best Catch: N/A
Favorite Fishing Spot: Anywhere
Boat: N/A
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
ek dink dit sal beslis, ek self het nog nooit alarms gebruik en nie en ek glo ook ek sal nooit dit gebruik nie, ek hou daarvan om die polisieman te sien spring. het jy al ooit jou vistok se punt teen iemand se keel gedruk en op die "blank" gedeelte naby die "grip" voel jy elke vibrasie as die persoon praat, ek dink jy moet dit vir ons toets op 'n rugby veld?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Jun 6th, 2011 07:31 am
  PM Quote Reply
5th Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
Ek is seker van die spesie manne het dit al getoets hoop hulle lees dit raak.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Jun 6th, 2011 07:33 am
  PM Quote Reply
6th Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
Al hengel ek met alarms sit ek nogsteeds n poliesman aan. Gewoonlik sit ek dit net aan snags as ek inkruip niks erger as n ge peep peep heeldag langs die water.

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 03:19 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Alarms Top