SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2   
New Topic Reply Printer Friendly
Babers  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Tue May 24th, 2011 09:03 am
  PM Quote Reply
21st Post
JasonF
Sealiner


Joined: Thu Dec 18th, 2008
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3969
Equipment: Volgens my vrou - Te veel
Best Catch: My Dogter
Favorite Fishing Spot: See
Boat: Jou boot
Club: Nope
Status: 
Offline
Mana: 
Ek het al van papgooi gehoor, maar seepgooi eisch en dan werk dit ook nog. Net more slide ek n bottel seep. Geluk Simen met daai vangste.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue May 24th, 2011 04:46 pm
  PM Quote Reply
22nd Post
Carlos Moran
Sealiner


Joined: Sun Aug 24th, 2008
Location: Luanda, Angola
Posts: 1159
Equipment: too much to mention!
Best Catch: 300 lbs blue marlin on fly,250 lbs tarpon,54 kg kob ...
Favorite Fishing Spot: angola,bom bom,swartkops river,zambezi
Boat: 4.2 m Boston Whaler
Club: IGFA
Status: 
Offline
Mana: 
Hhaha,ek sien babers volg jou van Henties af!!!!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue May 24th, 2011 05:02 pm
  PM Quote Reply
23rd Post
Simen
Administrator


Joined: Wed Jun 13th, 2007
Location: Swakopmund, Namibia
Posts: 7326
Equipment: shimano/daiwa reels - blue marlin/ shimano/Waft rods
Best Catch: 120kg bronze whaler 27 kg cob 17kg kingfish, 13kg ...
Favorite Fishing Spot: Namibie--Winston,Mile 98, Arrarat, Blare.
Boat: none
Club: Henties Baai
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Carlos Moran wrote: Hhaha,ek sien babers volg jou van Henties af!!!!
:fbash    Ja, #$^*#$% lag maar lekker, jou dag van baber bymekaarmaak kom.!!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue May 24th, 2011 06:22 pm
  PM Quote Reply
24th Post
Simen
Administrator


Joined: Wed Jun 13th, 2007
Location: Swakopmund, Namibia
Posts: 7326
Equipment: shimano/daiwa reels - blue marlin/ shimano/Waft rods
Best Catch: 120kg bronze whaler 27 kg cob 17kg kingfish, 13kg ...
Favorite Fishing Spot: Namibie--Winston,Mile 98, Arrarat, Blare.
Boat: none
Club: Henties Baai
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
200ts wrote: Hi Simon.  Thanks for this post.  I always wondered how to catch barbel with soap.  Now i know!,  the bait presentation, will try it sometime.  Sorry quick question,  why did you use a steel trace? 

Later man

Amith

 

No real reason, it was what I had in hand, to be honest just took the easiest way with what there was.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue May 24th, 2011 07:24 pm
  PM Quote Reply
25th Post
Enigma
Moderator


Joined: Mon Apr 27th, 2009
Location: Eldoraigne , South Africa
Posts: 12891
Equipment: Fishing Tackle and Lot's of IT
Best Catch: Anything with fins - from a 15gr 3 spot Barb ...
Favorite Fishing Spot: RSA
Boat: Na
Club: Northern Swerwers
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Nice fis 0.60-0.80mm works best and I agree with Marthin it's one of them 20kg+ boys that you encountered

Now you know why I use 30lbs and up to 50lbs when there are snags and why Skuimkop gets so lyrical about his Catfishing.

Gonna do the soap trick in Bloemhof when the kids fish there national tour in beginning of October

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue May 24th, 2011 07:27 pm
  PM Quote Reply
26th Post
Fanie
Sealiner


Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Equipment: Art lure, Bagleys (what else !)
Best Catch: 2 SA art lure records and a few others over ...
Favorite Fishing Spot: Die groot plas !!
Boat: Power and Sailing Fishing
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Hallo Simen,

Ons mis jou as jy so weg is, niemand deel geel en rooi kaarte uit nie ;-) Dit lyk darrem of julle nog lekker vet en gesond is !

Daai drie goeie lopies wat jy gehad het, kon dit dalk Vundu's gewees het ? Hulle is veral lief vir die seep as aas en word selfs groter as die skerptand baber, kort dik sterk swemmer. Ek het, net soos met ons baber, al heel party monster stories van hulle gehoor.

Was die 10lb lyn nie bietjie optimisties nie ?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed May 25th, 2011 06:08 am
  PM Quote Reply
27th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
wys jou net.... ryan se nog altyd hy gaan babers vang op enige ding... selfs n bar one wrapper...

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed May 25th, 2011 07:07 am
  PM Quote Reply
28th Post
Simen
Administrator


Joined: Wed Jun 13th, 2007
Location: Swakopmund, Namibia
Posts: 7326
Equipment: shimano/daiwa reels - blue marlin/ shimano/Waft rods
Best Catch: 120kg bronze whaler 27 kg cob 17kg kingfish, 13kg ...
Favorite Fishing Spot: Namibie--Winston,Mile 98, Arrarat, Blare.
Boat: none
Club: Henties Baai
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Fanie wrote: Hallo Simen,

Ons mis jou as jy so weg is, niemand deel geel en rooi kaarte uit nie ;-) Dit lyk darrem of julle nog lekker vet en gesond is !

Daai drie goeie lopies wat jy gehad het, kon dit dalk Vundu's gewees het ? Hulle is veral lief vir die seep as aas en word selfs groter as die skerptand baber, kort dik sterk swemmer. Ek het, net soos met ons baber, al heel party monster stories van hulle gehoor.

Was die 10lb lyn nie bietjie optimisties nie ?


hallo Fanie, nog gesond ja en mis julle net so baie.

 Jong ja, soos baie moet ek ook werk om die pot aan die kook te hou, my probleem of sal ek se my geluk is dat ek nie in 'n kantoor werk nie, so sien ek Afrika en kry kans om op verskillende plekke te hengel.

10lb lyn was seker optimisties maar dit was op ons "spinning" katrolle gewees.

Of dit Vundu's was, geen idee nie.

Ek se altyd hengel is lekker, maar die werk koop steeds die aas.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sat Jun 4th, 2011 04:12 pm
  PM Quote Reply
29th Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Simen wrote: Koper wrote: He he - wag tot Skuimkop hiervan hoor - hy loop koop wragtig die hele plaaslike Shoprite se voorraad blouseep!


selfs ek sal sy kommentaar wil hoor.


Impressive is al wat ek vir eers kan se, hahaha. Maar om eerlik wees het ek jare terug saam met my oupa toe ek my passie begin ontwikkel het vir baber vang gesien hoe goed die blou seep werk. Dit was egter die ware Jacob en 'n bestandeel van die seep was Walvis vet (blubber). Hulle het met die Walvis beskerming wat toe begin is gestop om dit in die blou seep te gebruik. Ek het toe met gewone seep probeer so paar jaar later maar geen sukses gehad nie. By gese ek het toe ook nie rerig bietjie vas gebyt om dit te aanhou probeer nie. Ek het gedink dit werk nie meer nie omdat die Walvis vet nie meer gebruik word nie maar duidelik was ek verkeerd.

Hier onder is 'n pic van daai blou seep.

O ja en well done Simen. Goed outside the box gedink daar. :clap12

Attachment: blue soap.jpg (Downloaded 135 times)

Last edited on Sat Jun 4th, 2011 04:13 pm by Skuimkop

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sat Jun 4th, 2011 04:16 pm
  PM Quote Reply
30th Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
En blykbaar weet die Yanks iets wat ons nie weet nie.

Attachment: untitled.bmp (Downloaded 137 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sat Jun 4th, 2011 04:45 pm
  PM Quote Reply
31st Post
Simen
Administrator


Joined: Wed Jun 13th, 2007
Location: Swakopmund, Namibia
Posts: 7326
Equipment: shimano/daiwa reels - blue marlin/ shimano/Waft rods
Best Catch: 120kg bronze whaler 27 kg cob 17kg kingfish, 13kg ...
Favorite Fishing Spot: Namibie--Winston,Mile 98, Arrarat, Blare.
Boat: none
Club: Henties Baai
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Skuimkop wrote: Simen wrote: Koper wrote: He he - wag tot Skuimkop hiervan hoor - hy loop koop wragtig die hele plaaslike Shoprite se voorraad blouseep!


selfs ek sal sy kommentaar wil hoor.


Impressive is al wat ek vir eers kan se, hahaha. Maar om eerlik wees het ek jare terug saam met my oupa toe ek my passie begin ontwikkel het vir baber vang gesien hoe goed die blou seep werk. Dit was egter die ware Jacob en 'n bestandeel van die seep was Walvis vet (blubber). Hulle het met die Walvis beskerming wat toe begin is gestop om dit in die blou seep te gebruik. Ek het toe met gewone seep probeer so paar jaar later maar geen sukses gehad nie. By gese ek het toe ook nie rerig bietjie vas gebyt om dit te aanhou probeer nie. Ek het gedink dit werk nie meer nie omdat die Walvis vet nie meer gebruik word nie maar duidelik was ek verkeerd.

Hier onder is 'n pic van daai blou seep.

O ja en well done Simen. Goed outside the box gedink daar. :clap12


Ek het al begin dink ek is op jou" ignore knoppie" want jy laat niks hoor nie (lol)

Stem saam met die blouseep, ook as kind daaraan bekend gestel.

Het hoenderlewers, pensies, hart en selfs vis filette probeer maar daar was soveel klein vissies in die water dat jou hoek oombliklik skoon gevreet was.

Toe Sunlight seep en dit werk toe.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sat Jun 4th, 2011 06:20 pm
  PM Quote Reply
32nd Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Ja soos ek se as jy die 'code' op die dag uitgefigger het gaan jy sakke vol pret he. En Sunlight was die ding op die trip gewees en dis hoekom ek se well done. Eerstens dat jy buite die box gedink het en gemaak werk het wat tot jou beskikking was en tweedens dat jy die 'code' gecrack het.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sat Jun 4th, 2011 06:22 pm
  PM Quote Reply
33rd Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Nogal 'n 'ignore knoppie' se jy vir my, :hyst: hahaha

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 03:47 am Page:  First Page Previous Page  1  2     
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Babers Top