witsands

Johnny Swart

New member
Dit hang af wat jy wil vang.Wintermaande is meer rots en strand hengel,galjoen en belman,mosselkraker is vollop,asook ander bankvis. Rivierhengel is gewoonlik n bietjie af,Grunter,steenbras en elf ,vir die bootmanne .Vannaf helfte September begin somervis byt,kabeljou,grunter,steenbras,elf en leervis.Dit is rots en strand asook rivier.Ons beter hengeltye is in die somer,maar jy sal jou vis in winter ook kry.Kontak my gerus as jy nog inligting verlang.
 
Top