SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Looking for old Google map spots of Hermanus  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Fri Apr 8th, 2011 07:42 am
  PM Quote Reply
1st Post
Katvis 100
Member
 

Joined: Sat Oct 17th, 2009
Location: Kaap L'Agulhas, South Africa
Posts: 89
Equipment: Daiwa Grandwave, Daiwa %0 Leverdrag,BG 20. Shimano Koffie, Loomis 14" ...
Best Catch: Cob 8.9 kg
Favorite Fishing Spot: L'Agulhas / Struisbaai plaat, Hermanus
Boat: Tomski "Bigtom"
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
Looking for my old post of Hermanus fishing spots. I did searsh on the site, but I think it got removed because of the age of the post.
It's Google map spots of Hermanus.
Someone came across an old post and asked for the markers. I don't have any info anymore and would like to help the guy.
Can you find anything please.

Regards
Katvis100

Last edited on Fri Apr 8th, 2011 07:43 am by Katvis 100

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Apr 20th, 2012 06:26 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
simonclur
Member
 

Joined: Fri Apr 20th, 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 1
Equipment: 9wt. stealth bomber
Best Catch: 40cm Leervis (Garrick) - Hermanus lagoon & 50cm Tigerfish - ...
Favorite Fishing Spot: none yet
Boat: shore only
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Hi, did you have any joy with this fishing point map for hermanus? I'm in a hermanus at the moment and am wanting to do some saltwater but. It sure where the gullies and easily accessible spots are. Any help would be appreciated.
I've fished the lagoon today after slogging through knee deep sludge to gt to the channels and had some fun with a handful of 40cm Garrick/Leevis.
Keen to try for something bigger now that I know what fly and retrieve they like but where can one easily access deep gullies with lots of surrounding space and without a boat.

Hope you can help. Thanks

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Apr 20th, 2012 07:30 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Plastic-sinker
Member


Joined: Sun Jan 8th, 2012
Location: Riviersonderend, South Africa
Posts: 673
Equipment: PENN Fathom 25N, Sensation Rugged,12ft Adrenalin Shad master, 6'6 Shimano,Daiwa ...
Best Catch: 54cm spotted Grunter.
Favorite Fishing Spot: Struisbaai, Pongolapoort Dam Jozini, Infanta, Witsand, Blombos, De Mond, Aghalus
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Katvis ou maat, hoekom so stil deesdae? Hoe loop die vis by Struis. Ons nou terug van Sodwana af en het vas gemaak met 'n paar mooi tunas. Ongelukkig geen marlyn.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Apr 22nd, 2012 10:51 am
  PM Quote Reply
4th Post
Katvis 100
Member
 

Joined: Sat Oct 17th, 2009
Location: Kaap L'Agulhas, South Africa
Posts: 89
Equipment: Daiwa Grandwave, Daiwa %0 Leverdrag,BG 20. Shimano Koffie, Loomis 14" ...
Best Catch: Cob 8.9 kg
Favorite Fishing Spot: L'Agulhas / Struisbaai plaat, Hermanus
Boat: Tomski "Bigtom"
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
Jis ou.
Ek moet bieg deer te sê dat ek 2 maande laas gehengel het. Nadat ek die tuin dienste verkoop het, en my vrou die kaans gebruik het, om al die dinge om en in die huis gedoen te kry, het ek nog nie kaans gehad om 'n gooi te maak nie. Boonop was ek laas week plat in die bed met my rug. Ons was gister na die Overberg lug skou toe en het teveel rond geloop en op gekyk, dat ek amper alweer plat lê. Ek weet nie regtig wat met die vis gebeur nie, maar ek sal glo dat met die sterk Suidooste wind daar nog 'n paar Leervis kon uit kom en ook Galjoen gedurende die Paasnaweek. Kraker sal ook byt.
Jy maak my jaloers met Sodwana se hengel. Wat se vis het jy als gevang en met watse aas. Ek wil ook nog eendag as ek groot is,soon toe gaan. Ek soek foto's! Kon jy 'n GT kry?

Foto's asb.?

Katvis

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sun Apr 22nd, 2012 02:51 pm
  PM Quote Reply
5th Post
Plastic-sinker
Member


Joined: Sun Jan 8th, 2012
Location: Riviersonderend, South Africa
Posts: 673
Equipment: PENN Fathom 25N, Sensation Rugged,12ft Adrenalin Shad master, 6'6 Shimano,Daiwa ...
Best Catch: 54cm spotted Grunter.
Favorite Fishing Spot: Struisbaai, Pongolapoort Dam Jozini, Infanta, Witsand, Blombos, De Mond, Aghalus
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Yes ou maat, ek wil begin deur te se jy mis niks die R&S hengel by Struis is baie beter. Ons het van die kant af sboluut niks op aas gekry nie. Ek het wel 'n goeie run gehad op berkley plastic prawns met tafel prwn mix, weet nie wat dit was nie want ek het mis gekap. Dis wat gebeur as mens nie naby jou stok staan nie. Ons het 2 Klein GT's en 'n lemon fish van die kant af gekry met "cut away" spinners op ligte gery. Verder was dit maar baie stil van die kant af en ons het alles moontlik probeer selfs 'n local wat al die tricks en spots ken R800 betaal vir 2 hengel sessie as gids, waarvan een 'n nag sessie was waar ons haaie getarget het,,Geen sukses!!!! Die donderdag is ons op die boot uit en het roof vis getarget, die tunas was op loop en ons het sommer 'n heleklomp mooi tunas en 2 groot bonitos gevang. Dit het die trip die moeite werd gemaak, Jy sal glad nie sodwana geniet nie trust my, mens loop jou vrek om by ordentlike fishing spots uit te kom en mens mag daar ook nie meer met voertuie op die strand soos in die verlede nie. Mens moet ook R25 per persoon betaal om op die strand te gaan, belaglik!

Paar van die manne het mooi marlyn gevang 5 van meer as 80Kg waarvan ek weet, dit was ons nie beskore nie. Die kaap bly koning!!!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Apr 22nd, 2012 02:54 pm
  PM Quote Reply
6th Post
Plastic-sinker
Member


Joined: Sun Jan 8th, 2012
Location: Riviersonderend, South Africa
Posts: 673
Equipment: PENN Fathom 25N, Sensation Rugged,12ft Adrenalin Shad master, 6'6 Shimano,Daiwa ...
Best Catch: 54cm spotted Grunter.
Favorite Fishing Spot: Struisbaai, Pongolapoort Dam Jozini, Infanta, Witsand, Blombos, De Mond, Aghalus
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Ek hoop jou rug voel sommer gou weer beter, ek is lus om weer 'n sessie saam jou in te werk en dalk nog 'n ddeurnag sessie ook in te palm as dit nie te vinnig koud raak nie. Ek het so paar nuwe stukkies tackle wat ek wil uitoets.

Groetnis.

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 04:05 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > News > Announcements > Sealine Admin Team > Looking for old Google map spots of Hermanus Top