Fresh bait vs old bait

Skuimkop

Sealiner
Zoompoep ek is besig om 'n breedvoerige aas presentation op te stel hoe ek al die veskillende baber ase rig met actual foto's want sketse ens doen dit nie justice nie, maar in die meantime kan julle hierna kyk, ek hoop net dit laai.
 

Attachments

  • Monster babers gear, tegnieke ens compress pics.doc
    562.5 KB · Views: 40

Skuimkop

Sealiner
Soos ek se dit gee dit nie justice nie maar sal verseker al bietjie help. Doen julle self ook 'n guns en gaan koop die Oewer hengelaar vir April. Hennie Moller een van my mentors en saam met wie ek by die Oranje was gee sy advies daar in.
 

Unlimited

Sealiner
Ek volg dit al elke maand...

Het klaar gesien ek sit my hoeke op die verkeerde plek... Haak hom gewoonlik deaur altwee lippe, maar sal hom nou ook so bo op die kop laat deur gaan... Die garing vas werk metode gaan ook baie help. Dankie skuim
 

Zoompoep

New member
@ Skuimkop
Baie dankie dit help baie en is baie voledig, wat is die verste wat julle op daai foto gehengel het?
 

Skuimkop

Sealiner
Soos ek se dit gee dit nie justice nie maar sal verseker al bietjie help. Doen julle self ook 'n guns en gaan koop die Oewer hengelaar vir April. Hennie Moller een van my mentors en saam met wie ek by die Oranje was gee sy advies daar in.
 

Skuimkop

Sealiner
Ek skat maar afstand swak oor water maar ek sal se die ase wat ons uitgeroei het was so tesun 80 en 120 meter. Die op die foto is so 80 meter gewees. Daar was 6 stokke uit gewees op 'n slag so die ase het maar op verskillende plekke op verskillende afstande gele. As ons inkatrol het of iets gevang het moes ons cast (te donker vir die kanoo) en dit was met daai heavy ase seker so 15 meter. Hennie het even 5 meter van ons af gevang met een stok.
 
Top