SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2  3  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
Fresh bait vs old bait  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Mon Apr 4th, 2011 11:45 am
  PM Quote Reply
21st Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
En ek is jammer maar ek kan nie my kop vou om die idee dat sirkel hoeke op groot viskop baits kan werk nie. Never mind beter werk nie. Miskien as jy die hoek oop buig.

Ek skiet nie sirkel hoeke af nie en hulle is great met kleiner baits maar iemand sal my eers moet ooreed (en dit gaan nie maklik wees nie) dat dit kan werk met groot viskop baits. Any takers?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 11:55 am
  PM Quote Reply
22nd Post
Pipeman
Senior Member


Joined: Mon Jul 9th, 2007
Location: Sandton, South Africa
Posts: 864
Equipment: Silstar konnekt series 170, Shimano Calcutta 200
Best Catch: 25 kg Yellowfin Tuna, 15kg Wahoo, 10kg Catfish on Fly!, ...
Favorite Fishing Spot: Secret spots...
Boat: None
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek gebruik dit altyd met karp koppe. My strop is alty een hoek wat vas is en een wat gly. Ek hak dan een aan elke kant van die karp se kop, nog nie een gemis met die strop nie

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 12:09 pm
  PM Quote Reply
23rd Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Steek jou hoeke aan die kante van die kop (wange) uit op een bo en die ander een onder uit? Ek gebruik koppe van Karps wat 1,5 kg plus is en dan is daar nog 'n stuk lyf ook by.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 12:27 pm
  PM Quote Reply
24th Post
Pipeman
Senior Member


Joined: Mon Jul 9th, 2007
Location: Sandton, South Africa
Posts: 864
Equipment: Silstar konnekt series 170, Shimano Calcutta 200
Best Catch: 25 kg Yellowfin Tuna, 15kg Wahoo, 10kg Catfish on Fly!, ...
Favorite Fishing Spot: Secret spots...
Boat: None
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek gebruik ook die kop met n stuk lyf aan, die hoe wat vas is kom agter in die stuk lyf en gly aan die anderkant in die wang. Soms sal ek n tande stokkie en ghost cacoon garing gebruik om die hoeke mooi op hul plek te hou!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 01:00 pm
  PM Quote Reply
25th Post
Ant86
Sealiner


Joined: Mon Jan 25th, 2010
Location: JHB, South Africa
Posts: 1334
Equipment: A tin of Lucky Star and a bottle of Rum
Best Catch: Czech Nymph, safely shagged and released
Favorite Fishing Spot: Billy the Bums
Boat: 7ft Jose Cuervo Lido
Club: .
Status: 
Offline
Mana: 
Ask enigma about circles and karp kop

I know he has a good method that he has spoken about before

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 02:11 pm
  PM Quote Reply
26th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Moet se die een wat my 11.5kg lyn gebreek het was met n sirkel hoek gavang of gehak... ook die eerste keer wat ek een gebruik het

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 02:15 pm
  PM Quote Reply
27th Post
Pipeman
Senior Member


Joined: Mon Jul 9th, 2007
Location: Sandton, South Africa
Posts: 864
Equipment: Silstar konnekt series 170, Shimano Calcutta 200
Best Catch: 25 kg Yellowfin Tuna, 15kg Wahoo, 10kg Catfish on Fly!, ...
Favorite Fishing Spot: Secret spots...
Boat: None
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Unlimited wrote: Moet se die een wat my 11.5kg lyn gebreek het was met n sirkel hoek gavang of gehak... ook die eerste keer wat ek een gebruik het
Dit vat nogal 'n rukkie om gewoond te raak aan die sirkel hoeke omdat mens nie strike nie.

Die lyn breuk ding kan men nou maar nie altyd beheer nie, daar is maar soms n swakplek in die lyn of die knoop gaan,  gebeur maar van tyd tot tyd!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 02:39 pm
  PM Quote Reply
28th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
jaman ekt skaars tyd gehad om my drag te stel toe snap hy, na ek hom vas gemak het en gevoel het hys daar het die stok net aanhou buig en buig en nog voor die drag los genoeg is toe snap hy... jus dit maak mens se hart seer

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 02:49 pm
  PM Quote Reply
29th Post
lebaka
Member


Joined: Tue Nov 3rd, 2009
Location: Boksburg, South Africa
Posts: 579
Equipment: loomis shimano etc
Best Catch: barble/tuna/bek
Favorite Fishing Spot: richards bay
Boat: nope
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
will it at all possible if one of you "kenners" can maybe post a bait presentation of the best ways to rig carp heads and day old chicks.
i normally just hook them on a nilly dilly way and am sure ive lost a few pick ups due to not presenting the bait the right way.
unlimited & skuimkop hint hint nudge nudge

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 02:54 pm
  PM Quote Reply
30th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
This is how i rig ay old chicks, 9 out of 10 ill get a hook up... As for the carp head, maybe pipeman and skuimkop can help us...

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=49380&forum_id=42

 

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 4th, 2011 02:59 pm
  PM Quote Reply
31st Post
Ant86
Sealiner


Joined: Mon Jan 25th, 2010
Location: JHB, South Africa
Posts: 1334
Equipment: A tin of Lucky Star and a bottle of Rum
Best Catch: Czech Nymph, safely shagged and released
Favorite Fishing Spot: Billy the Bums
Boat: 7ft Jose Cuervo Lido
Club: .
Status: 
Offline
Mana: 
Hey Gary,where did you catch the 28kg cat?bait etc?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Apr 5th, 2011 12:43 pm
  PM Quote Reply
32nd Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Ek gebruik ook die kop met n stuk lyf aan, die hoe wat vas is kom agter in die stuk lyf en gly aan die anderkant in die wang. Soms sal ek n tande stokkie en ghost cacoon garing gebruik om die hoeke mooi op hul plek te hou!
Amper op 'n Tee soos ek dit doen maar in my kop is ek nie convinced nie. Ek se nie dit werk nie en inteendeel as ek gedink het dit werk nie sou ek nie gebodder het om uit te vra daaroor nie. Ek sit al lank met sirkel hoeke in my besit maar is so twyfelagtig oor dit dat ek dit nie gebruik nie. Seker maar bok koors, hahaha :fbash. Ek moet seker maar net die oe toe knyp en dit 'n go gee. Ek laaik die idee dat dit die gut hook-ups drasties verminder en dit sal die enigste rede wees hoekom ek dit sal probeer.

So hou maar dop hier vir my terugvoering in die nabye toekoms.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Apr 5th, 2011 03:21 pm
  PM Quote Reply
33rd Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
Die spesie karp hengelaars laat lê hul lyne tot oor die 72 uur (tiger nuts) vir die super groot karps , so ek glo nog altyd n viskop(groot) of heel vis moet ingesit word en van vergeet word. As jy vir n dag uitstappie gaan is dit beter om die wurm, reismiere,day olds , en platties te oor weeg. Dit is nie te sê dat n viskop nie ook vinnig sal produce nie , ek glo ook dat dit hang baie af van die venue waar gehengel word en baie ander faktore af soos bv wat is hul natuurlike kosse wat hul huidiglik eet?

Jy moet vertroue hê in jou aas, as jy twyfel haal uit en rebait.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 6th, 2011 06:00 am
  PM Quote Reply
34th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Het die naweek die eerste keer met tiger nuts gevang... en was verstom dat dit so hard is... Hoe kan n vis smaak daaruit kty? Ekt selfs een oop gebreek en n stuk gekou om te probeer smaak kry, buiten die almond waarin dit gedip was, en dit was maar moeilik. Ook moeilik om te verstaan hoe almond na 72 uur nog in of op die tiger nut is

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 6th, 2011 06:45 am
  PM Quote Reply
35th Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
Sit bietjie n almond tiger nut (een wat ingelê is nie gedip)
gooi een in n emmer water vir 72 uur haal hom uit en sny hom oop jy sal die geur ruik

plain tiger wat net in knippie sout met suiker gekook is het n baie lekker smaak dit is n tipe neut smaak, blykbaar baie gesond maar kom ons gaan terug na die baber ase waarvoor die forum is.

ek wil graag vra wat is die wetlike aspekte rondom 3angel hoekke ek weet kuns aas ouens gebruik dit mag dit deur gewone hengelaars gebruik word?

Last edited on Wed Apr 6th, 2011 06:46 am by Zoompoep

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 6th, 2011 06:55 am
  PM Quote Reply
36th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Daai wat ek gebruik het was in gele in rooi almond, maar ja

Ek het regtig geen idee nie. 3 angel hoeke dink ek is biekie cruel. Het al self bass geavng dat die bo en onder kaak gehook is, dan kan sy mond skaars oop om behoorlik asem te haal.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 6th, 2011 06:56 am
  PM Quote Reply
37th Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
@ Skuimkop

Ek wil graag meer oor julle tegnieke weet wat julle gebruik as julle babers in die oranje tekkel , op baie van jou fotos sien ek dit lyk of dit vlakker water is en of die stroom redelik vloei (rapids).Ek wil graag weet oor die afstande , stroppe, sinker fixed/sliding , dalk kan jy ons bietjie van jul aas aanbieding vertel spesifiek die heel karp en die groot karp kop.

Dankie

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 6th, 2011 06:59 am
  PM Quote Reply
38th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Zoom... As jy kan gaan op youtube en search vir catfishjoe productions... daai manne koppel videos saam met hulle tegnieke waar hulle letterlik die babers vang...

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 6th, 2011 07:04 am
  PM Quote Reply
39th Post
Zoompoep
Member


Joined: Thu Sep 3rd, 2009
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 336
Equipment: 2much 2 mention
Best Catch: Baber
Favorite Fishing Spot: Bloemhoff
Boat: Yield Cat &Rxp
Club: jip
Status: 
Offline
Mana: 
Dankie ek gaan veseker kyk , ek wil graag weet want ek is naby aan die vaal rivier en hengel net geelvis in die strome nog nooit eers n viskop daar probeer gooi nie en omdat die stroom redelik sterk is wil ek graag tegnieke aanleer vir die stroom sodat ek dit kan gaan probeer , het al vir karp daar probeer maar my lyn sit gereeld in die klippe vas.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 6th, 2011 07:07 am
  PM Quote Reply
40th Post
Unlimited
Sealiner


Joined: Tue Jun 2nd, 2009
Location: Hekpoort, South Africa
Posts: 2009
Equipment: Penn defiance 30, Sensation Carp Hunter Rods, Okuma Longbow 650
Best Catch: Catfish, 22kg. Carp 9.2kg
Favorite Fishing Spot: Meerhof, Kollege Plaas, Mihanzie, Vosrite
Boat: Carp King streaker, Kano
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Ek sukkel self nog met my trace vir die viskop, klein viskoppe is malik om n hook up te kry, maar as jy groter gaan kry jy n helse run maar geen hook up nie, die eerste keer was die hook rate swak, na die naweek was dit redelikbeter maar steeds nie bo 70% nie. Ek weet skuimkop het iewers op die forum n skematiese tekening van sy traces op gesit as ek reg kan onthou... dalk kan hy weer net vir ons die link copy en paste

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 02:25 pm Page:  First Page Previous Page  1  2  3  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Fresh bait vs old bait Top